Silwer Maan
Joanna Field
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Jy moet van my weg gaan vir 'n lang tyd Hoe kan ek jou vir altyd by my hou? Ja almal weet dat niks ons twee kan skei nie, jy leef hier binne my En ek leef binne jou Silwer maan, silwer maan, silwer maan, ek is eensaam Silwer maan, silwer maan, silwer maan, moenie weg gaan Silwer maan, silwer maan, silwer maan, ek moet voortgaan Ek is so lief vir my dapper held Ek is so lief vir jou Lank is hierdie dag want ons neem afskeid Skryf vir my 'n brief en dink aan my Gee my weer jou glimlag en 'n soentjie, ons liefde sal soos nou Vir ewig voortbestaan Silwer maan, silwer maan, silwer maan, ek is eensaam Silwer maan, silwer maan, silwer maan, moenie weg gaan Silwer maan, silwer maan, silwer maan, ek moet voortgaan Ek is so lief vir my dapper held Ek is so lief vir jou Ek is so lief vir my dapper held Ek is so lief vir jou
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Written by: Gina Tielman, Hartmut Schairer, LOUISE TIELMAN-DE LA CROIX
Lyrics © BMG Rights Management
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Silwer Maan Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 14 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/6644290/Joanna+Field/Silwer+Maan>.
Discuss the Silwer Maan Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In