Olie Op My Vuur
Teezy
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Jy moet watch hoe jy my treat way Jy moet wiet met wie jy praat Want jou woorde sit nog vas In my kop in soos a replay Kan my nie briek nie, ook nie kraak Nou stiek jy my ani brand Asof jy Olie op my Vuur gooi Jy moet wiet met wie jy praat Want jou woorde sit nog vas In my kop in soos a replay Kan my nie briek nie, ook nie kraak Nou stiek jy my ani brand Asof jy Olie op my Vuur gooi Die way eke nog oraait sal bly Teen die negativity wat fight teen my En die haters wat nog op my haat Het jy an vergeet jy inspire my? Ja eke notice, Isj bly dat jy kan my aandag kry Ek kyk na die bad sides Wa ander moet ek inspirasie kry Opinies gan Kom en wee gan Meskien isit deel van die groottere plan Soos eke verstaan Die woorde wat hy se, stiek my ani brand Is Olie op vlam Het jy geweet dat jy inspire vir my Motivate Sodat ek uit retirement bly Jou woorde het my nog gevang op a Lyn 'n vissisie wat saam met 'n haai wil wil baklei Ma jys uit my league uit Wili eers nog kom tyd mors Omte hate nog Positivity is wat jy hie kry Jou negativity is positives As ek it trug gespeel it as a replay Jy try my briek ma jy bou my op So jy moet watch hoe jy my treat wat Jy moet watch hoe jy my treat way Jy moet wiet met wie jy praat Want jou woorde sit nog vas In my kop in soos a replay Kan my nie briek nie, ook nie kraak Nou stiek jy my ani brand Asof jy Olie op my Vuur gooi Jy moet wiet met wie jy praat Want jou woorde sit nog vas In my kop in soos a replay Kan my nie briek nie, ook nie kraak Nou stiek jy my ani brand Asof jy Olie op my Vuur gooi Ek wili nog focus op enemies Want hulle bring negative energies Gedink dat ek kan dit nie handle nie Ma ek het gescore by Dai penalty Ek Kani vibe voel, Hulle twyfel Ek is oraait, Hie op my eie Staan op side, Hie soos ek luister Ek voel inspired deur die haters Ek maak of eki sieni, ma' Wies vesieke dat ek notice vat Ek gan my self werk na punt Jy gan nog trug Kom omte kom photo vat Ek is hie net om nog foute te maak En te kom leer da uit en te kan bou da aan Is fases wat eke net nou deur gaan Groei stap vir stap soos ek foute maak Nooit sal ek wil gebattle it Al my foute sal moes gehappen it Laat ek vrugte pluk en kan benefit Nuwe mindset, man ek step in it Woorde kan ook sag slaan Dieselfde tyd ook effective is Jou opinie kan net krag dra Die dag as ekit in perspective sit Jy moet watch hoe jy my treat way Jy moet wiet met wie jy praat Want jou woorde sit nog vas In my kop in soos a replay Kan my nie briek nie, ook nie kraak Nou stiek jy my ani brand Asof jy Olie op my Vuur gooi Jy moet wiet met wie jy praat Want jou woorde sit nog vas In my kop in soos a replay Kan my nie briek nie, ook nie kraak Nou stiek jy my ani brand Asof jy Olie op my Vuur gooi
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Olie Op My Vuur Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 24 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/6537499/Teezy/Olie+Op+My+Vuur>.
Discuss the Olie Op My Vuur Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In