Alles is klaar so

Weer Lig Wolkskip

0 fans

Weer Lig Wolkskip


2:59

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Van tyd tot tyd word dit net jy
Wat jou half hier en half weg
Van die huis af sien
Voor jy bestaan het
Het alles wat verwelk is
Vir hulle ook bestaan
Soos wat ek dit verstaan het
Soos wat ek dit verstaan
Is daar 'n heen en weer geslanery tussen jou en die nag
Afrika is groot
Daar is genoeg plek om almal se kinderdae te begrawe
Leer my ontslae raak van jou
Deur gister se heinings
van erwe vol rondlê speelgoed
In vuil, verligte strate
Wat nogsteeds gedaan lyk
Alles is klaar so
Eens bewaarde rondloop kinders
Leer net van speel-speel hoop
Alles is klaar so
Is daar 'n heen en weer geslanery tussen jou en die nag
Afrika is groot
Daar is genoeg plek om almal se kinderdae te begrawe
Leer my ontslae raak van jou
Geraamtes, jou kas en al die gedaantes
Wat in elke deel van jou voorgee inpas

 Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer

Written by: Stefan Vivier

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Alles is klaar so Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Alles is klaar so Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 22 Jun 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/6179910/Weer+Lig+Wolkskip/Alles+is+klaar+so>.

    Missing lyrics by Weer Lig Wolkskip?

    Know any other songs by Weer Lig Wolkskip? Don't keep it to yourself!

    Watch the song video

    Alles is klaar so

    37
    2     0

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Finish the Johnny Cash line. "Mr. Garfield's been ____."
    A to Oklahoma
    B eatin' biscuits and bacon
    C caught in a lie
    D shot down low

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Weer Lig Wolkskip tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!