Kajuit

Weer Lig Wolkskip

0 fans

Weer Lig Wolkskip


4:10
#1

 Struggling with Kajuit? Become a better singer in 30 days with these videos!

Êrens aan die klam bries
Van 'n kalm seisoen
Vergolf ek tot letsels
Op die somer se rug
En ry ek nou terug
Wit skuim teen die lug
Dit bars en dit borrel nog saans
En die koue winde knaag
En die koue winde knaag
Uit die diepte van die bors van bas
Uit die skaar van my romp verhonger ek
Die kajuit is verslae
In die seile, jou long
Waar okal ons vaar
Sal die son ons opvolg
Daar waar die kaal aarde oopkraak het 'n knal die rus verbreek
By die groen voet van 'n halfmens
Aan die hang van 'n berg
Het die spoegrooi lint in die lug geverf
'N Oerou fontein word aan die land geopenbaar
En die wasemgloed vleg die bloue hemel op
'N Rivier van bloed en goud vlek stadig oor die klowe heen
En versamel in rou poele, daar waar die moeder met haar arms oopgestrek staan en wag
'N Stroom wat voel en gee en klippe smee, kronkel oor die vlaktes van die koue bokkeveld
'N Water-eenheid worstel oor die skerwe rots, doringbos, en hunker na die sout-blou oseaan
Die sout-blou oseaan

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Written by: Reinhardt Geyser

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Kajuit Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Kajuit Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 24 Sep. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/6096703/Weer+Lig+Wolkskip/Kajuit>.

    Missing lyrics by Weer Lig Wolkskip?

    Know any other songs by Weer Lig Wolkskip? Don't keep it to yourself!

    Watch the song video

    Kajuit

    454
    25     0

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Which slipknot song talks about pushing your fingers into your eyes to stop the pain
    A Duality
    B Psychosocial
    C Wait and bleed
    D Unsainted

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Weer Lig Wolkskip tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io