Gemini Jones

Pikkie Jones

0 fans

Pikkie Jones


3:38
39 
#1

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

I am Gemini
Super high
Fly guy
I am Gemini
Two heads
One eye
I am Gemini
Like Pac, Biggie, Lauren
And Kanye
I am Gemini, but no, I'm Not fake
I am Gemini but don't Move like snake
Gebore inni tyd vannie Rose
Sewe en twinnig in jare
Gemini denke is lavender
Lug inni elemente, laaste Airbender
Sweef op in'ie vlakke
Mercury my ruler
Dioscuri my representer, Ma op reels haat ek baie
Noem my ang
Clan is eerste in'ie siklus Van elemente
Smart, skerp en spoedig
Wat ek ontwerp is Aanmoedig
As ek attract dan captivate My charm aandag
Die avatar vannie folk
Uh
Easy going ma word Gestalk
Gebruik my mind as ñ Unstoppable force en ñ Escapable curse
Woorde is my gunsteling Wapen
In die argument verloor jy jou standpunt
Ek is soe effekteif Mutuable positief my Perspektief
Die's ñ technique om te kies tussen abstrak dope of Net ek wies
Hulle sê ek kan die savior Vannie jeug wies
Die mense het gekies
Wat in my are vloei is Super natuur
Die Gemini is hie om die Super te bestuur
Die kennis is key wat ek Gie is bo-natuur
Sit my hand oor'ie jeug om Hulle visie te gie
Uh
Wat in my are vloei is Super natuur
Die Gemini is hie om die Super te bestuur
Die kennis is key wat ek Gie is bo-natuur
Sit my hand oor'ie jeug om Hulle visie te gie
Eksê
Gie die mense wat hulle Neeeed
Give the people what they Neeeeeeed
Laat da lug wies die Gemini is hie
Gie die mense wat hulle Neeeeed
Give the people what they Neeeeeed
Laat da lug wies die Gemini is hie
Gie die mense wat hulle Neeeeed
Give the people what they Neeeeeeed
Laat da lug wies die Gemini is hie
Gie die mense wat hulle Neeeeed! Gemini Jones
Gemini, Gemini
Yo Gemini, jy moet elevate
Will Smith
Uh
Die creative genius
Serious met'ie knie diep Experience
Soes Cosmos Redshift die Brightest in'ie distance
Mees intellectual en Versatile in existence
Ek met'ie gebriekte engels Met'ie husk in my stem
Moet gehoor word sodat jy Jou waarheid leer ken
Word goed in alles sodra Die mind it leer ken
Ek wil ophou skryf want Die geld is'ie soe great
Ek kan nie ophou create Genius is altyd awake
Slaap is vir die ryk, so die is Wakker rym
Mr know it all! Kennis Shall intelligate
Die free spirit vannie next Dimension wat jou mind Wil emancipate
Moenie sadness create, die Wêreld is vir my soes ñ Butterfly ñ happy place
Soes ñ deer intelligente Creature, sit myself daar Uit
Sal die mens se wickedness Amputate
Lack soms empathy as my Darkness activate
Wat in my are vloei is Super natuur
Die Gemini is hie om die Super te bestuur
Die kennis is key wat ek Gie is bo-natuur
Sit my hand oor'ie jeug om Hulle visie te gie
Uh
Wat in my are vloei is Super natuur
Die Gemini is hie om die Super te bestuur
Die kennis is key wat ek Gie is bo-natuur
Sit my hand oor'ie jeug om Hulle visie te gie
Eksê
Gie die mense wat hulle Neeeed
Give the people what they Neeeeeeed
Laat da lug wies die Gemini is hie
Gie die mense wat hulle Neeeeed
Give the people what they Neeeeeed
Laat da lug wies die Gemini is hie
Gie die mense wat hulle Neeeeed
Give the people what they Neeeeeeed
Laat da lug wies die Gemini is hie
Gie die mense wat hulle Neeeeed! Gemini Jones
Gemini, gemini

 Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer

Written by: Curtley Jones

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Gemini Jones Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Gemini Jones Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 9 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/6015395/Pikkie+Jones/Gemini+Jones>.

    Missing lyrics by Pikkie Jones?

    Know any other songs by Pikkie Jones? Don't keep it to yourself!

    Watch the song video

    Gemini Jones

    40
    1     0

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    How many times the word "Yummy" appears on Justin Biber's Yummy hit?
    A 32
    B 12
    C 18
    D 25

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Pikkie Jones tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!