Kom Bietjie Hier
Ray Dylan
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Droog af jou trane als is vergete Nuwe kanse lê en wag vir ons maak oop die deur Staan bietjie nader kom ons vergader Geen my ’n kans om nog meer van jou wêreld te leer Wil jy bly wil jy gly wil jy ry wil jy vry of mors jy dalk net met my? (Met my) Wil jy bly wil jy gly wil jy ry wil jy vry kom sê vir my dis okay met jou Okay met jou wo ho Kom bietjie hier kom bietjie hier Ek gaan jou vashou en jou wys dat ek jou lief kan hê Kom bietjie hier kom bietjie hier Kyk in my oë en kom sê ek het jou hart gebreek Drome kan waar word Jy is my antwoord Nuwe kanse lê en wag vir ons maak oop die deur Ek wil jou skilder In goud en silwer Geen my ’n kans om nog meer van jou wêreld te leer Wil jy bly wil jy gly wil jy ry wil jy vry of mors jy dalk net met my? Wil jy bly wil jy gly wil jy ry wil jy vry kom sê vir my dis okay met jou Okay met jou wo ho Kom bietjie hier kom bietjie hier Ek gaan jou vashou en jou wys dat ek jou lief kan hê Kom bietjie hier kom bietjie hier Kyk in my oë en kom sê ek het jou hart gebreek Kom bietjie hier kom bietjie hier Ek gaan jou vashou en jou wys dat ek jou lief kan hê Kom bietjie hier kom bietjie hier Kyk in my oë en kom sê ek het jou hart gewen Wil jy bly wil jy gly wil jy ry wil jy vry kom sê vir my dis okay met jou Okay met jou wo ho Kom bietjie hier kom bietjie hier Ek gaan jou vashou en jou wys dat ek jou lief kan hê Kom bietjie hier kom bietjie hier
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Written by: THEO KGOSINKWE, OSCAR MDLONGWA, BRUCE SEBITLO, ZYNNE SIBIKA
Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Kom Bietjie Hier Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 9 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/5613859/Ray+Dylan/Kom+Bietjie+Hier>.
Discuss the Kom Bietjie Hier Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In