Ek Wil 'n Bietjie van Jou Liefde hê
Ray Dylan
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Ek wil 'n bietjie van jou liefde hê Elke dag en nag Ek wil ‘n bietjie in jou hart kom lê Kannie langer wag Ek wil ‘n bietjie bietjie langer lê Hier by jou vanaand Ek wil ‘n bietjie van jou drome hê Droom van my vanaand Droom van my vanaand Jy sê ons praat nie meer nie Jy sê jy kannie weer nie Ek weet nie wat het gebeur nie Maar daar’s iets wat jy nie weet nie Ek wil 'n bietjie van jou liefde hê Elke dag en nag Ek wil ‘n bietjie in jou hart kom lê Kannie langer wag Ek wil ‘n bietjie bietjie langer lê Hier by jou vanaand Ek wil ‘n bietjie van jou drome hê Droom van my vanaand Droom van my vanaand Niks gaan my kan keer nie Nie eers die verkeer nie Ek hoop nie jy het vergeet nie Ek kan nie sonder jou leef nie Ek wil 'n bietjie van jou liefde hê Elke dag en nag Ek wil ‘n bietjie in jou hart kom lê Kannie langer wag Ek wil ‘n bietjie bietjie langer lê Hier by jou vanaand Ek wil ‘n bietjie van jou drome hê Droom van my vanaand Droom van my Kom ons gee ons nog ‘n kans Om kaalvoet in die reën te dans Jy weet ek’s vir jou bedoel En jy weet hoe ek oor jou voel Ek wil 'n bietjie van jou liefde hê Elke dag en nag Ek wil ‘n bietjie in jou hart kom lê Kannie langer wag Ek wil ‘n bietjie bietjie langer lê Hier by jou vanaand Ek wil ‘n bietjie van jou drome hê Droom van my vanaand Droom van my vanaand
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Written by: BOB MCDILL
Lyrics © Universal Music Publishing Group
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Ek Wil 'n Bietjie van Jou Liefde hê Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 2 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/5613841/Ray+Dylan/Ek+Wil+%27n+Bietjie+van+Jou+Liefde+h%C3%AA>.
Discuss the Ek Wil 'n Bietjie van Jou Liefde hê Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In