Dagman Nagman
Wysdiman
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Dagman Nagman wat is jou naam Werk jy in die son of speel jy op die maan Die een man se pyn is mos die ander man se wyn So Dagman Nagman wat is jou naam Dagman ontwaak as die maan gaan slaap Die maan gaan slaap Hy wil nog slaap Nagman gaan slaap as die son ontwaak Die son ontwaak Man wil nie slaap Gee my raad Help my slaap Laat my slaap Dagman het hom dood gewerk Nagman het die dood gemerk Dagman het hom dood gewerk Nagman het die dood gemerk Ons so het vrolikheid gesterf En alle menslikheid is bederf Dagman ontwaak as die maan gaan slaap Die maan gaan slaap Hy wil nog slaap Nagman gaan slaap as die son ontwaak Die son ontwaak Man wil nie slaap Gee my raad Help my slaap Laat my slaap Leer ons om getrou te wees aan die Nagman van weleer Die Nagman wat my leer Ek kyk en salueer In die donker kol in die maan se bol Sien Nagman hy is gereed Nagman is gereed Nagman laat my leef Dag Nag Dagman Dag Nag Dagman Dag Nag Dagman Dag Nag Dagman Dagman Nagman Wat is jou naam
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Dagman Nagman Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 25 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/5394302/Wysdiman/Dagman+Nagman>.
Discuss the Dagman Nagman Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In