Beloftes
Aidam-John & Lil' Willy
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Okay, die dag toe ek vir jou, okay ha a Die eerste keer, Nee Okay ek gaan ma liewer uit my hart uit praat Maar hoe kan ek? As sy my hart het As sy my hart is Ek kan skaars glo dat Soos ek voor jou staan Wil ek alles sê Alles wat jou hart wil hoor (hart wil hoor) Soos ek voor jou staan Maak ek my beloftes Dat ek sal altyd lief wees vir jou Uh 'n jubel in my stap nai jy maakit (nai jy maakit) Jy is my eerste en my laaste (en my laaste) Die geluk op my gesig is verbasend (ooh woah) Ek het jou lief buite die kamer (yeah) Kyk hoe pragtig lyk jy vandag (oh) Elke dag sal ek kan sê jys myne ja (myne ja) Elke dag gaan ek an sê jys myne ja (myne ja) My Droomvrou maak my wakker in die aande en sê Hou my stywer vas Moen my nooit verlaat Moen my nooit verlaat (nie) Hou my stywer vas Moen my nooit verlaat Moen my nooit verlaat (nie) Soos ek voor jou staan (ooh) Wil ek alles sê Alles wat jou hart wil hoor (hart wil hoor) Soos ek voor jou staan (ooh) Maak ek my beloftes Dat ek sal altyd lief wees vir jou Soos ek voor jou staan (oooh) Wil ek alles sê Alles wat jou hart wil hoor (hart wil hoor) Soos ek voor jou staan Maak ek my beloftes (ooh) Dat ek sal altyd lief wees vir jou Lief wees vir jou Ooh woah Ooh woah (naa) Ooo woah (aah) Oooh woah Ek is manet 'n gewone ou (uh) En ek hoop jy besef ek is mal oor jou Van ek is lief vir jou God se waarheid (aahh) So mal oor jou God se waarheid (aahh) Jy slaan my asemweg God se waarheid (aahh) En ek vrees jy verlaat my so Hou my stywer vas Moen my nooit verlaat Moen my nooit verlaat (nie) Hou my stywer vas Moen my nooit verlaat (nie) Moen my nooit verlaat (nooo aaah) Soos ek voor jou staan (ooh) Wil ek alles sê (wil ek alles sê) Alles wat jou hart wil hoor (wat jou hart wil hoor) Soos ek voor jou staan (ooh) Maak ek my beloftes (maak ek my beloftes) Dat ek sal altyd lief wees vir jou (aah) Soos ek voor jou staan (ooh) Wil ek alles sê (wil ek alles sê) Alles wat jou hart wil hoor(dis wat jou hart wil hoor) Soos ek voor jou staan (oooh) Maak ek my beloftes (maak ek my beloftes) Dat ek sal altyd lief wees vir jou (naawhoo) Lief wees vir jou Hou my stywer (hou my stywer) Hou my stywer (hou my stywer) Hou my stywer vas Hou my stywer (hou my stywer) Hou my stywer (ek wil by jou wees) Hou my stywer vas (So moet my nooit verlaat nie)
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Written by: Aidam-John Zekoe, Chresville Adendorf
Lyrics © DistroKid
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Beloftes Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 8 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/5205957/Aidam-John+%26+Lil%27+Willy/Beloftes>.
Discuss the Beloftes Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In