Kefie Blues
Jacques Steyn and 2b2
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Die griek oppie hoek Swart vingernael in 'n boek Bloubaard's twee dae oud Sy slaptjips altyd koud Dit ruik na asyn Sy laaitie's goed getrein Syfers op koerantpapier Swart sit die vlieë teen die muur Dissie kêfie teenie bult Medie pinbolmesjiene wat tilt En die baaiks wat brul Ennie banne wat gil Ennie kaartspelers kul en vloek By die kêfie oppie hoek Halwe witte eksê En 'n liter wil hy hê Gee hom 'n pak skywe Kyk hoe loer hy na die Scope lywe Groot ou tjaaf hom grief Hy groet hom terug, sê haai tjief Jy sien hy's maar ietwat klein Sy pa werk oppie myn Dissie kêfie teenie bult Medie pinbolmesjiene wat tilt En die baaiks wat brul Ennie banne wat gil Ennie kaartspelers kul en vloek By die kêfie oppie hoek Met 'n skyf teenie muur Tussen allie leë blikkies bier Verbleikte tjipspapier Het hy die alleenheid verduur Hy's 'n opskrif teen 'n paal Hy't die voorblad gehaal Hy't met sy lewe betaal Toe hy sy tjom wou gaan haal Mens bly tog knaend soek Al sê hul jy's net 'n nommer in 'n boek Ek laaik niks van daai blues Sing maar net my kêfie blues As jy jou antwoord kry Bel my op en sê vir my En ek sal 'n ander tune slaan Want ek sal weet waarheen ek gaan
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Kefie Blues Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 18 Jun 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/5174741/Jacques+Steyn+and+2b2/Kefie+Blues>.
Discuss the Kefie Blues Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In