Sprokies Katastrofies

Kontras

0 fans

Kontras

The Commission for Missing Persons and Victims of Violence (Indonesian: Komisi untuk Orang Hilang dan Korban Tindak Kekerasan (KontraS)) is an Indonesian human rights organization established in 1998 to investigate forced disappearances and acts of violence. It was founded by human rights activist Munir Said Thalib, who in 2004 was poisoned on a flight to Amsterdam. more »


3:16
#2

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

My selfverwyt in hierdie omstandigheid
Is net 'n blote weerspieëling van my onkundigheid
En die gate in my klere is soos herinneringe van die verlede
Maar hierdie een is diep
hoe klim ek uit
Almal het gesê veg vir wat jy wil hê
Jy's 'n goeie hond tot jy die meester terugbyt
Wel, ek het al my tyd belê in die wereld wat ek wil hê
En nou ontplof dit in my gesig soos buskruit
Oorweldige emosies maak ons neuroties
Bedwelmde erosie bring dit in mosie
Moë horlosies wys ons iets logies
So bly die einde van ons sprokies altyd katastrofies
My tande geslyp om jou sisteem te byt
Ek het lankal opgegee op my onskuldigheid
En ek soek nog redes vir myself om te lewe
Voordat my gewoontes op my opkruip
As ons net kon sê, wat ons rerig wou hê
Kon ons dalk ophou om ons kanse te misbruik
Maar ek dink ons het opgegee op die wêreld wat ons wou hê
En al wat ons oor het om te sê
Is oorweldige emosies maak ons neuroties
Bedwelmde erosie bring dit in mosie
Moë horlosies wys ons iets logies
So bly die einde van ons sprokies altyd katastrofies
Ek's so onbeslis daarvan is ek bewus
Miskien eendag in die graf kan ek bietjie rus
As daar nog plek op die aarde vir ons oor is
Nog 'n bietjie baklei voor ons kan rus
Want die vlamme van haat kom om ons sprokies te blus
En 'n hoordosis realiteit om ons geheue te verfris
Om ons geheue te verfris
Oorweldige emosies maak ons neuroties
Bedwelmde erosie bring dit in mosie
Moë horlosies wys ons iets logies
So bly die einde van ons sprokies altyd katastrofies
Oorweldige emosies maak ons neuroties
Bedwelmde erosie bring dit in mosie
Moë horlosies wys ons iets logies
So bly die einde van ons sprokies altyd katastrofies

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Written by: Jacques Groenewald

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Sprokies Katastrofies Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Sprokies Katastrofies Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 8 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/5149243/Kontras/Sprokies+Katastrofies>.

    Missing lyrics by Kontras?

    Know any other songs by Kontras? Don't keep it to yourself!

    Watch the song video

    Sprokies Katastrofies

    306
    8     0

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    There once was a ship that put to sea; The name of the ship was the ___________.
    A Silly O'Sea
    B Billy O' Tea
    C Holly O'Pea
    D Willy O'Sea

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Kontras tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!