Kyk Hy Kom [Duet]

Juanita du Plessis, Drakensberg Seunskoor

1 fan

Juanita du Plessis

Juanita du Plessis (née Naude) is an Afrikaans country singer, born on 26 April in Windhoek, Namibia. She became known for her song Ska-Rumba. Du Plessis' singing career began in 1998 with her debut album Juanita. That year she won the CMA (Country Music Association in Namibia) awards as best singer, best songwriter and the Association's Award for outstanding achievement. Her record sales total over 2.400,000. In 2010 she received a South African Music award in the category Best Afrikaans DVD for her 10 Year Hit Celebration Production. The DVD contains her most successful hits over the first 10 years of her singing career. She was also crowned the most popular female artist for the seventh consecutive year at the Huisgenoot's Tempo Awards ceremony in Johannes… more »


4:21

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Ons leef weer in die dae van Elia
Sien weer die wonders van God
Weer soos in die dae aan Jesus en Moses
Koninkryk het naby jou gekom

Al is hierdie dae van oorlog
Verdrukking, hongersnood, pyn
Maak reguit die pad van die Here (Die Here)
Soos die stemme wat roep in die woestyn

Want kyk Hy kom met krag en majesteit
Soos die glans van die son, met die klank van die basuin
Hoor die stem van my God, Hy roep die dooies uit
Met krag en heerlikheid, uit die grafte staan hul op

Onthou jy die woorde van Esegiel en Joel, dooie bene en die reëns wat kom
Hierdie is die dae van Dawid U dienaar bou die tempel van lof vir ons God

Hierdie is die tye van verkwikking
Dit skyn van die aangesig van God
Al die mense word geroep tot bekering (Bekering)
Geroep om om te draai na Hom

Want kyk Hy kom met krag en majesteit
Soos die glans van die son, met die klank van die basuin
Hoor die stem van my God, Hy roep die dooies uit
Met krag en heerlikheid, uit die grafte staan hul op

Want kyk Hy kom met krag en majesteit (Hy kom, majesteit)
Soos die glans van die son, met die klank van die basuin (Van die son, die basuin)
Hoor die stem van my God, Hy roep die dooies uit
Met krag en heerlikheid, uit die grafte staan hul op

Daar's niemand soos my Jesus, daar's niemand soos my Jesus
Daar's niemans soos my Jesus nie
Daar's niemand soos my Jesus, daar's niemand soos my Jesus (Daar’s niemand, daar’s niemand, daar's niemand, daar's niemand)
Daar's niemand soos my Jesus nie

Want kyk Hy kom met krag en majesteit
Soos die glans van die son, met die klank van die basuin
Hoor die stem van my God, Hy roep die dooies uit
Met krag en heerlikheid uit die grafte staan hul op

Kyk Hy kom (Hy kom)
Kyk Hy kom (Hy kom)
Kyk Hy kom (Hy kom)
Kyk Hy kom (Hy kom)

Want kyk Hy kom met krag en majesteit
Soos die glans van die son, met die klank van die basuin
Hoor die stem van my God, Hy roep die dooies uit
Met krag en heerlikheid uit die grafte staan hul op

 Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer

Written by: Danie Botha

Lyrics © RESERVOIR MEDIA MANAGEMENT INC

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Kyk Hy Kom [Duet] Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Kyk Hy Kom [Duet] Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 14 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/4993703/Juanita+du+Plessis/Kyk+Hy+Kom+%5BDuet%5D>.

    Missing lyrics by Juanita du Plessis?

    Know any other songs by Juanita du Plessis? Don't keep it to yourself!

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    What are Kelsea Ballerini's 2016 and 2019 Country biggest hit singles?
    A Love Me Like You Mean It, Homecoming Queen?
    B Love Me Like You Mean It, Peter Pan
    C Peter Pan, Miss Me More
    D Peter Pan, Homecoming Queen?

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Juanita du Plessis tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!