Die Beste Verskil
Eugene
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Soms voel ek soos 'n sonneblom Wat opwindend wag vir die sonopkoms Vrolik en sterk staan op my voorkop Soos ek soggens regmaak om aan nuwe deure te klop Positiwiteit is wat my dag gaan dryf Donker tye het ek nie voor tyd Al sleep ek 'n paar probleme saam met my Ek weet waarheen ek my toekoms lei Vat dit as 'n voorbeeld Of wees verveeld Skaam, deurmekaar Als wat jou depressief maak Die wêreld is joune Hou jou kop bo jou skouers Wees net wie jy wil Want jy is die beste verskil Die beste verskil Hier in my kop is daar net rock en roll Die breinselle het nou beginne jol Sê vir jou maatjie, Sarel Ek hou van sy girl Windgat verby het ek myself laat gly 'N Snotklap of twee is wat ek gaan kry Jammer, die lyf van my het ekstra shots gekry Ek wonder wie gaan my huis toe ry Vat dit as 'n voorbeeld Of wees verveeld Skaam, deurmekaar Als wat jou depressief maak Die wêreld is joune Hou jou kop bo jou skouers Wees net wie jy wil Want jy is die beste verskil (Bou op van laag na hoog) Vat dit as 'n voorbeeld Of wees verveeld Skaam, deurmekaar Als wat jou depressief maak Die wêreld is joune Hou jou kop bo jou skouers Wees net wie jy wil Want jy is die beste verskil Die beste verskil Die beste verskil Jy is die beste verskil
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Die Beste Verskil Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 27 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/4838347/Eugene/Die+Beste+Verskil>.
Discuss the Die Beste Verskil Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In