Ek Kan Nie Wag
Laudo
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
In die donker voel ek veilig Net vir 'n oomblik in 'n droom Miskien in die een kan ek weghardloop onderbewusteloos die sterre is al lankal dood Ja die sterre is al lankal dood Maar leef aan in ons oë Ek kan nie wag om jou te sien nie Altyd harde werk Om aan die lewe te bly Altyd kniediep in die moeilikheid Moeilik om jou uit my kop te kry Altyd harde werk om aan die lewe te bly Om geld uit die man uit te kry net-net goed genoeg te bly Ek kan nie wag om jou te sien nie Glo in my Byt net so bietjie vas deur die nag en Glo in my Hierdie skaduwee is myne Net vir 'n oomblik in die son Die dagmerrie is amper oor Ek gaan myself verloor In jou arms , naak en dom Miskien geraamteloos hoe baie keer was ek al amper dood Byt net so bietjie vas vir nog 'n dag En glo in my
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Ek Kan Nie Wag Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 25 Sep. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/4675011/Laudo/Ek+Kan+Nie+Wag>.
Discuss the Ek Kan Nie Wag Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In