Geglo
LJ Blom
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Dit was 'n kamer In 'n woonstel blok Oggend mis deur die ruit Sagte lyf teen my bors 'n Aangename realiteit Met die koue lug wat deur die vensters fluit Ek wou jou sien Ek wou hoor Daai klank van 'n golf wat die sandbank versmoor Ek wou jou sien Ek wou jou hoor Een aand op jou stoep sonder twyfel het ek geglo Die laat middag son bak my bene rooi Jy wat na my kyk Met die eindelose mooi Die tyd het gekom vir my om te gaan En deur die koffie en rook Het ek opgestaan Ek wou jou sien Ek wou hoor Daai klank van 'n golf wat die sandbank versmoor Ek wou jou sien Ek wou jou hoor Een aand op jou stoep sonder twyfel het ek geglo Een aand op jou stoep sonder twyfel het ek geglo Ja, een aand op jou stoep sonder twyfel het ek geglo Ek wou jou sien Ek wou jou hoor Ja, een aand op jou stoep sonder twyfel het ek geglo
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Geglo Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 14 Jun 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/3764860/LJ+Blom/Geglo>.
Discuss the Geglo Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In