Senzenina

Churchil Naude

0 fans

Churchil Naude


5:27
18 
#1

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Te'wyl ek sit en dink oo wat ek nou wil eeste sê 
Die meeste sê 
The words are there but ai the thoughts are everywhere die 
Koeël is deerie kerk en 
Saamstaan maak ons sterk en
Daa's nog soe baie werk en
Miskien mis ons die merk en
Ons het dan nou die dag mekaar nog oppie bek gesoen 'an 
Wat het ons gedoen 'an
Ons het dan saam gelag en jive onner n nuwe vlag en
Die rainbow dans gedoen 'an 
Ons het dan nou die dag gesweer never and never again 
Shall it be- we shall be governed by the likes of them
Asifuna l'aanto tina son sifuna l'ento
Ons soekkie dai ding wee' nie - ons soek die ding moet reg kom 
Asimfun' makha'hambe of die ding moe weg kom
Nomakanjani (wena) wen' ungubani
Jou vookop maak n frons 'an ampe soes j niks ve'staan nie
Thixo tina - sijonge kuwe sonke
Batath' imali yonke nina niyatula nonke
Kudala wa' silinde - ixesha lonke 
Sidiniwe tina - zizinto zonke kodwa
Baya ncokola bonke
Niya jabula nonke
Siya sokola sodwa 

Wat het ons gedoen om sulke nevermind leiers te kry
Wat het ons gedoen om soe te ly 
Wat het ons gedoen om dit te vermy
Wat het ons gedoen toe ons sien die gravy trein ry veby
Ons word geskiet en hulle wiet lyk ons ve'dienit dan -wat
En hulle sien'it dan - hoe
Hulle ve'koep ons land - why
What has the people done - yes
Ons need n anne plan 
Lyk ons ve'giet dan soe gou waaarheen is ons oppad nou
As al die leiers net hulself n aftree huisie wil bou
Wat het j gedoen toe ek jou sê my velkleur is net n default setting
Are we forgetting
Have we forgotten 
The gains that are ill gotten, the core that's rotten
Kawu'fanucinga 
Look who's pointing a finga
Wat het gebeur met ubuntu
Want j kam mos nou jou hare soentoe 
Wat het gebeur met umtu wumtu gabantu 
Amal kyk dan nou na die maan toe 
Skyf jou politiks daantoe 

Wat het ons gedoen 'an 
Ons het dan nou die dag mekaar nog oppie bek gesoen 'an
Die rainbow dans gedoen 'an
Die voete os gewillig but kyk hoe klein issie skoen 'an 
Die liewe's n freeway j kan kies daar's klomp bane
But daar's nog te veel pun daar's nog te veel trane
Kom saam en ek wys joy waar's al die tikhuise
Kom saam en ek wys jou lyk my niemand wil luiste' 
Lyk my niemand wil luiste'

 Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer

Written by: Churchil Naude

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Senzenina Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Senzenina Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 26 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/3500404/Churchil+Naude/Senzenina>.

    Missing lyrics by Churchil Naude?

    Know any other songs by Churchil Naude? Don't keep it to yourself!

    Watch the song video

    Senzenina

    187
    1     0

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Which song was discussed by the characters in the movie Reservoir Dogs?
    A Fool for love
    B Across 110th Street
    C Coconut
    D Like a virgin

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Churchil Naude tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!

    Movies soundtrack

    Senzenina

    »