My Wêreld

Churchil Naude

0 fans

Churchil Naude


5:14
#1

 Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer

Ek lewe in n wêreld waar straight mense skeef praat - inderdaad
My wêreld is desperaat
My genade 
Vergewe tog hierdie mede straightenaars hulle skewe dade - want 
Som het smart som praat hard terwyl hul harte saggies bewe
Som is niggies som is newe
Dis die wêreld dis die lewe =is so swaaaaar 
Soes een plus ses sakke sout is sewe
Dis net pyn wat hul na strewe
Iemand moet hul tog vergewe 
Hul wereld is soe - goooor 
Waar almal net moed verloooor
Oor geweld en soes geeeld- n gat in jou sak boor 
J sal veg - vir jou reg en al maak dit jou hoe sleg= en al vat dit die laaste sinmaak in jou lewe hoe weg 
My wereld is soe groot waar mense net klein praaaat
En almal soe desperaaaat 
Die vis -vrot van sy kop af dan ons baklei vir die graaaat hoor hoor inderdaad
Ooh my hel my liewe hemel
Al my mede ingelegdes laat ons bid vir meer sonde 
En ons lus - in die pad beslis soos som van onse honde
Hierdie wêreld is soe oud daa's rerig tog niks nuuts
Alles is alles was opgekrapte 
Opgekotste - wêrelds nuus

My wêreld is n - plek waar die 
Odds teen jou gestack is 
Met sy face-less attackers met sy diep financial backers 
Die lewendes almal vrek is my storie n donker plek is
Waar jy krummels vang van tafels wat met vleis en koek gedek is
My wêreld is soe wreed 
Elke hond - en sy puppies try jou yt te check en meet 
Ons gooi mekaar met stones en sticks 
En halwe bricks ooh grote griet 
Ooh my gatta my petatta - is my stem vi jou te hat'ha
Is jy biesig om my taal se siel vi' jou te loep en vat'ha 
Oooh my hell oooh my gedoorie
Moet tog nettie julle se ubuntu staan en kom veloorie  
Ooh my hel my frikkedel skink vi' my daar soe n sagte
Kyk hoe donker is die magte hulle kruip soe orals rond 
Wan' my wêreld is gewond en die pleister is te klein 
En dit lyk die selle smaak om uit te lek daa by die brein
Laat die son se strale net vir ons die haat kom wegskyn...
En amal praat soes praat n nuwe fashion is amal passionless
Hash tag this

Hulle dink die wêreld is n pypkaneel
Elkeen suig daaraan en kry sy deel
Maar ek weet dit is n wurgpatat
Elkeen suig daaraan en  sien sy gat 
Ons wiet 
Daar is mos dinge elkeen point dan nou n vinge
Dinge wat ons van niks af weettie 
Niemand ken hoe lykie waarheid wan' die wereld was nog nooit en is nog nooit vir dit gereed'ie 
En hulle amal staan rond met swaarde 
Om te pro-tek wat hy be-sit want dit is mos hulle waarde ooh my aarde 
Amal gloe hy's oppie regte kant 
My liewe ooh my land
Amal van ons word gepatch en kan oorreed word met n rand 
Hy maak of hy gesien hoe die visse mens geraak'it 
Hoe die mense kêns geraakit 
Toe die cellphones lens gemaakit
Oooh my gonnatjie my piet julle sallie goed moet wiet 
J's van die geleerde wêreld 
Ek van die verkeerde wêreld
En dit laat mens nogal wonner
As j begin en j's onner 
Dan betekin jou opinie ab-so-luut tog niks - sonder 
N plakkaat teen n muur wat mense kan aangluur 
Met jou opinionated vrinne om n braai met n bier
En dis - mos nou n ding - is nogal n ou ding 
Ek wil - niemand belas ek wil net inpas - houding 
Ons laat die koor sing

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Written by: Churchil Naude

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the My Wêreld Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "My Wêreld Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 27 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/3500389/Churchil+Naude/My+W%C3%AAreld>.

    Missing lyrics by Churchil Naude?

    Know any other songs by Churchil Naude? Don't keep it to yourself!

    Watch the song video

    My Wêreld

    1,763
    45     0

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    "I'm all out of love, I'm so lost without you".
    A Harry Nilsson - Without You
    B Delta Goodrem - Lost Without You
    C U2 - With or Without You
    D Air Supply - All Out of Love

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Churchil Naude tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!