Vreesloos
Burgerd Botha
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Waarom is hartseer 'n deel van ons bestaan en hoekom is LIEFDE so moeilik om te verstaan? Waarom is 'n hart so broos en die wêreld liefdeloos Al lyk dit donker rondom jou; In my arms sal ek jou toevou Jy is so kosbaar Jy sien als wat mooi is raak Moet jou nie bekommer oor dit waaroor almal praat Strek jou uit na dit wat voor jou is Jy mag nie eers 'n oomblik mis Jy sal hierdie kan oorwin Ek wil jou iets vra Hoe sal jy wyser raak as jy nie foute maak? Solank jy weer opstaan Deur al die pyn en seer moet jy weer probeer want dit is nooit té laat Swaarkry maak jou sterker Glo in wonderwerke Vir al jou foute is daar reeds betaal Droom jou wildste drome Speel daai mooi akkoorde Spreek die woorde wat in jou hart lê en hou aan glo Jy is 'n vegter Niks sal jou onderkry Vestig jou oë op die doel en moet niks vermy Wees trots op jou identiteit al word dit vir jou teruggesmyt Jy is gebore om te wen Selfs die Vader vra Hoe sal jy wyser raak as jy nie foute maak? Solank jy weer opstaan Deur al die pyn en seer moet jy weer probeer want dit is nooit té laat Swaarkry maak jou sterker Glo in wonderwerke Vir al jou foute is daar reeds betaal Droom jou wildste drome Speel daai mooi akkoorde Spreek die woorde wat in jou hart lê Wat jy vashou mag jy dalk net verloor Leer om te koester wat jy sal kan hou en vertrou dat die res in plek sal val (Hoe sal jy wyser raak as jy nie foute maak? Solank jy weer opstaan Deur al die pyn en seer moet jy weer probeer want dit is nooit té laat) Swaarkry maak jou sterker Glo in wonderwerke Vir al jou foute is daar reeds betaal Droom jou wildste drome Speel daai mooi akkoorde Spreek die woorde wat in jou hart lê en hou aan glo
Struggling with Vreesloos? Become a better singer in 30 days with these videos!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Vreesloos Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 12 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/3412093/Burgerd+Botha/Vreesloos>.
Discuss the Vreesloos Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In