Bonnie & Clyde [Live]
Lianie May, Jay
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Ons was rasend ons was jonk Ons was omgeslaan Ons was lus vir alles nuut Ons was altyd saam Kiepie mielies in die fliek Dikgevry in die agterste ry En die troue was te duur die honeymoon te kort Nou's die kinders op die agterseat van ons ou Ford En hoe vlieg die tyd verby? En waar los dit vir ek en jy? Ek lief jou maar jy gooi my weg My lief jy weet jy maak nie reg Dit voel al wat ons doen is veg Ek wens jy kan my net vashou En jy sê jy sal 'n bank beroof En so vir my jou hart beloof Ek wens dat ons net weer kan wees Soos Bonnie en Clyde Soos Jekyll en Hyde Soos Romeo en Juliet kom wys vir my hoe lief jy my het Ek onthou toe jy wou loop Ek onthou dit goed Maar vir my het jy belowe deur die sweet en bloed Dat as alles om ons val Dat ek en jy onsself sal bly Ek sal bid vir bietjie hoop Ek sal als probeer Ek sal saam met jou wil loop Tot die aardeskeur Ek sal vassteek in jou kop En swem al is dit stroom-op Ek lief jou maar jy gooi my weg My lief jy weet jy maak nie reg Dit voel al wat ons doen is veg Ek wens jy kan my net vashou En jy sê jy sal 'n bank beroof En so vir my jou hart beloof Ek wens dat ons net weer kan wees Soos Bonnie en Clyde Soos Jekyll en Hyde Soos Romeo en Juliet kom wys vir my hoe lief jy my het Ruk jou bietjie reg Ek is wêrd om voor te veg Ek wil weer so voel Kom maak my joune Hoe kan ek vergeet Al die jare al die sweet? Dis nie iets om weg te gee Ek lief jou maar jy gooi my weg My lief jy weet jy maak nie reg Dit voel al wat ons doen is veg Ek wens jy kan my net vashou En jy sê jy sal 'n bank beroof En so vir my jou hart beloof Ek wens dat ons net weer kan wees Soos Bonnie en Clyde Soos Jekyll en Hyde Soos Romeo en Juliet kom wys vir my hoe lief jy my het Kom wys vir my hoe lief jy my het Kom wys vir my hoe lief jy my het
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Bonnie & Clyde [Live] Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 18 Jun 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/3379034/Jay/Bonnie+%26+Clyde+%5BLive%5D>.
Discuss the Bonnie & Clyde [Live] Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In