Lucille
Chris Chameleon
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Omdat jy beter weet is ek geneig om my te steur aan die wyshede wat jy uiter En omdat ek weet jy weet is ek geneig om jou in alle sake van belang te raadpleeg Lucille jy wat altyd beter weet (Lucille) Lucille jy vir wie ek vra As jou gewete meen dat jy my van rade bedien sou wou ter wille van my welstand Mag ek jou beleefd smeek om tog gehoor te gee an my partydige mymeringe Lucille jy wat altyd beter weet (Lucille) Lucille jy vir wie ek vra As jy my sê dat jy dit nie waar, nie waar, nie waarlik in jou hart voel nie Sal ek jou sê dat jy dit nie waar, nie waar, nie waarlik bedoel nie, of hoe? Of hoe? Of hoe? Jy is tog vry Om met my te kan Jy kry my dikwels vas en dis daarom dat ek jou grepe respekteer en jou desnieteenstaande nie vermy nie En as ek jy was het ek my dit veroorloof om te leef in die geloof dat ek bemind is Lucille jy wat altyd beter weet (Lucille) Lucille jy vir wie ek vra As jou raad is dat ons twee nie saam, nie saam, nie saam kan wees nie Kan ek nie anders as om my vanaand, vanaand, nie aan jou te steur nie, of hoe? Of hoe? Of hoe? Jy is tog vry Om met my te kan Jy is tog vry Om met my te kan
Struggling with Lucille? Become a better singer in 30 days with these videos!
Written by: Richard Penniman, Albert Collins
Lyrics © Red Brick Music Publishing, BMG Rights Management, Sony/ATV Music Publishing LLC, Integrity Music, Kobalt Music Publishing Ltd., Exploration Group LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Lucille Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 13 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/3378029/Chris+Chameleon/Lucille>.
Discuss the Lucille Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In