Net Vir Jou Bedoel Gevoel
Elizma Theron, Kurt Darren
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Ek staan en draai hier in die rondte En oral om my gaan die kleure vinnig verby Probeer so hard om net nie om te val Want ek is nou al moeg om seer te kry En al gaan swem ek deur riviere Met al die branders wat my kop so vinnig laat draai Is daar niks wat my so goed laat voel Soos hierdie net vir jou bedoel gevoel Vat my hand en moet dit nie los al vlieg ons oor die hoogste berg Ja niks is ooit vir my te erg saam jou Hou my vas Al moet ons deur die grootste van die oseane spoel Onthou ek’s net vir jou bedoel Ek kyk nie een keer op my kompas Want ek kan sien in jou my noord oos suid en wes Nou kan ek almal ook verkeerd bewys Ja ek is seker jy is glad nie soos die res En al verdwyn ek in ‘n oerwoud Raak en nie bang nie want ek weet jy gaan my kom haal Niks anders sal my ooit laat voel Soos hierdie net vir jou bedoel gevoel Vat my hand En moet dit nie los al vlieg ons oor die hoogste berg Ja niks is ooit vir my te erg saam jou Hou my vas Al moet ons deur die grootste van die oseane spoel Onthou ek’s net vir jou bedoel Kom hierso Vat my hand Kom hierso Hou my vas Hou my vas Vat my hand En moet dit nie los al vlieg ons oor die hoogste berg Ja niks is ooit vir my te erg saam jou Hou my vas Al moet ons deur die grootste van die oseane spoel Onthou ek’s net vir jou bedoel Vat my hand (Vat my hand) En moet dit nie los al vlieg ons oor die hoogste berg Ja niks is ooit vir my te erg saam jou Hou my vas (Hou my vas) Al moet ons deur die grootste van die oseane spoel Onthou ek’s net vir jou bedoel
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Written by: JOHAN OBERHOLZER
Lyrics © Universal Music Publishing Group
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Net Vir Jou Bedoel Gevoel Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 17 Jun 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/3358279/Elizma+Theron/Net+Vir+Jou+Bedoel+Gevoel>.
Discuss the Net Vir Jou Bedoel Gevoel Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In