Pleidooi

Glaskas

0 fans

Glaskas

Glaskas is a South African rock band that gained popularity in the mid-2000s. They are known for their melodic and introspective music, often featuring heartfelt lyrics and memorable guitar riffs. While their discography is limited, Glaskas has left a lasting impact on the South African music scene. more »


3:07
#1

 Struggling with Pleidooi? Become a better singer in 30 days with these videos!

Ons is nie die stigters van gister se bewegings nie en
Ons is nie die resultaat van ongegronde koue haat nie
Ons is die weergalming van hol klanke met vol simbole en
Ons is waarskynlik nie wat jy verwag nie

Ons is die pleidooi vir 'n nuwe kans
Ons is die oë wat deur jou staar
Ons is die soeke na 'n antwoord ons is die vraag
Ons is die hoopvolles wat nie ophou glo in die nuwe dag nie
Ons is nie wat jy verwag nie

Ons is nie die storm nie
Ons is die rekenskap en die opruim daarna
Ons is nie die vegters nie
Ons is die vuurige verdediging van die vrede
Ons is die melodie op soek na woorde wat reg laat geskiet
Ons is waarskynlik nie wat jy verwag nie

Ons is die pleidooi vir 'n nuwe kans ons is die oë wat deur jou staar
Ons is die soeke na 'n antwoord ons is die vraag
Ons is die hoopvolles wat nie ophou glo in die nuwe dag nie
Ons is nie wat jy verwag nie

As jy ons nie glo nie
Gaan dan maar jou gang
Ons luister na die krete van 'n vryheid's gesang en
As jy ons nie hoor nie
Draai die ander wang
Want
Ons luister na
Ons is die draers van
Ons sing 'n nuwe gesang

Ons is die pleidooi vir 'n nuwe kans ons is die oë wat deur jou staar
Ons is die soeke na 'n antwoord ons is die vraag
Ons is die hoopvolles wat nie ophou glo in die nuwe dag nie
Ons is nie wat jy verwag nie

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Lyrics © DAVID GRESHAM MUSIC

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Pleidooi Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Pleidooi Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 26 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/3348528/Glaskas/Pleidooi>.

    Missing lyrics by Glaskas?

    Know any other songs by Glaskas? Don't keep it to yourself!

    Watch the song video

    Pleidooi

    3,484
    31     0

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    "I'm all out of love, I'm so lost without you".
    A Delta Goodrem - Lost Without You
    B Harry Nilsson - Without You
    C Air Supply - All Out of Love
    D U2 - With or Without You

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Glaskas tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!