Breek Op In Stereo
Willem Botha
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Ek draai die knop Skielik toe kom ons liedjie op Maar nou's ons nie Meer op dieselfde frekwensie Niks maak nou meer sin Die verhouding is verby en ons is weer by die begin Ek hoop jy veet dit As jy die liedjie op die radio hoor Beteken dit ek en jy's oor Luister elke reel wat ek vir jou speel Jy het my in stereo verloor As jy die liedjie op die radio hoor Besef maar jy het my sein verloor Ek breek op met jou in stereo Jy draai die knop Skielik toe kom ons liedjie op En jy onthou Al daartie tyd van my en jou Maar als is nou verby Jy sal nie nog 'n kaans kry hierdie song's vir jou vir my Ek hoop jy veet dit As jy die liedjie op die radio hoor Beteken dit ek en jy's oor Luister elke reel wat ek vir jou speel Jy het my in stereo verloor As jy die liedjie op die radio hoor Besef maar jy het my sein verloor Ek breek op met jou in stereo Jou hart is nie meer myne Ek wil dit ook nie hê Ek hoop jy kry die seine Vir wat ek vir jou sê As jy die liedjie op die radio hoor Beteken dit ek en jy's oor Luister elke reel wat ek vir jou speel Jy het my in stereo verloor As jy die liedjie op die radio hoor Beteken dit ek en jy's oor Luister elke reel wat ek vir jou speel Jy het my in stereo verloor As jy die liedjie op die radio hoor Besef maar jy het my sein verloor Ek breek op met jou in stereo Ek breek op met jou in stereo
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Written by: BOTHA WILLEM, JOHAN OBERHOLZER
Lyrics © Universal Music Publishing Group
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Breek Op In Stereo Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 12 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/3327751/Willem+Botha/Breek+Op+In+Stereo>.
Discuss the Breek Op In Stereo Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In