Tequila En Gin
Appel
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Kan ek aan jou vuur vat? Dis jou kole wat met my praat Sien jou in die skuur skat Met jou John Deere kêppie aan Wys vir my jou grond pad Ek sal jou om paaie ry deur jou koringlande Sal ek ploeg vir jou tyd Sy's nie ‘n Massey Ferguson of Ford meisie nie Sy kyk my in die oë sê dis Hilux wêreld die Sy's ‘n boeremeisie O ja sy's ‘n boere meisie Sy lyk vir my soos tequila en gin ‘n Boeremeisie wat die goeie vrugte pluk Sy sluk jou in en spoeg die vrot kol uit Ek sien haar dans soos die spilpunte spuit Haar hande ken van werk en sy ploeg vooruit Sy's ‘n boeremeisie van Bloemfontein Vra my of ek vas dans? Sy's die meel op hierdie skuur se vloer Dinge raak nou warm O hel sy toor met hierdie boer Gryp my aan die arm Sy sê bokkie nou's 'it jy Dis net in die Vrystaat Waar jy haar hart sal kry Sy's soos 'n drie nul agt en nie 'n dertig nul ses Sy dra die uitvoer lemoene Sy staan uit bo die res Sy's ‘n boeremeisie O ja sy's ‘n boere meisie Sy lyk vir my soos tequila en gin ‘n Boeremeisie wat die goeie vrugte pluk Sy sluk jou in en spoeg die vrot kol uit Ek sien haar dans soos die spilpunte spruit Haar hande ken van werk en sy ploeg vooruit Sy's ‘n boeremeisie van Bloemfontein Sy lyk vir my soos tequila en gin ‘n Boeremeisie wat die goeie vrugte pluk Sy sluk jou in en spoeg die vrot kol uit Ek sien haar dans soos die spilpunte spruit Sy lyk vir my soos tequila en gin ‘n Boeremeisie wat die goeie vrugte pluk Sy sluk jou in en spoeg die vrot kol uit Ek sien haar dans soos die spilpunte spruit Haar hande ken van werk en sy ploeg vooruit Sy's ‘n boeremeisie van Bloemfontein
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Tequila En Gin Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 5 Jun 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/2790056/Appel/Tequila+En+Gin>.
Discuss the Tequila En Gin Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In