Ekskuus My
OK, Ekhouvanjou
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Ek's opgewonde Dat ek jou kan leer ken Ek's vreesbevange dat ek jou hart mag wen Die feit dat jy net met my wil praat sê vir my daar's 'n kans Ek's opgewonde Dat ek jou kan leer ken Ek's vreesbevange Dat ek jou hart mag wen Die feit dat jy net met my wil praat sê vir my daar's 'n kans Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe Sou ek spyt gewees het As jy maar net geweet het wat ek wou sê Vir ewig en altyd sou ek spyt gewees het (Sou ek spyt gewees het) Ek nie met jou gepraat nie En ek sal myself nooit kon vergeef (Sou myself nooit kon vergeef) Want my oë doen die praatwerk want ek val oor my lippe (Oë doen die praatwerk want ek val oor my lippe ) As jy maar net geweet het wat ek wou sê (Maar net geweet het) Kan iemand my dalk net verduidelik hoe ek by haar hart kan uitkom sonder 'n map Want vir ewig en altyd sal ek in spyt leef (Hoekom) As ek nie my hart met haar kan deel (O) As jy maar net geweet het wat ek wou sê Sou jy maar net geweet het wat ek wil hê (So) So leer my asseblief om myself te wees Ek hou van jou okay Lisa, deal daarmee! Want my oë doen die praatwerk want ek val oor my lippe (Sou ek spyt gewees het) As jy maar net geweet het wat ek wou sê Vir ewig en altyd sou ek spyt gewees het (Sou ek spyt gewees het) Ek nie met jou gepraat nie En ek sal myself nooit kon vergeef (Sou myself nooit kon vergeef) Want my oë doen die praatwerk want ek val oor my lippe (Oë doen die praatwerk, oë doen die praatwerk) As jy maar net geweet het wat ek wou sê (As jy maar net geweet het) Dans dans jou arms om my gevou Ek voel veilig Ek hou van jou Dans dans jou arms om my gevou Ek voel veilig Ek hou van jou Dans dans jou arms om my gevou Ek voel veilig Ek hou van jou Dans dans jou arms om my gevou Ek voel veilig Ek hou van jou Ewig en altyd sou ek spyt gewees het Ek nie met jou gepraat nie En ek sou myself nooit kon vergeef Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe (Sou ek spyt gewees het) As jy maar net geweet het wat ek wou sê (Sou myself nooit kon vergeef) As jy maar net geweet het wat ek wou sê (Sou myself nooit kon vergeef) As ek maar net geweet het wat ek wou sê (Sal jy my ooit kan vergeef) As ons maar net geweet het wat ons wil hê
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Ekskuus My Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 26 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/2774063/OK/Ekskuus+My>.
Discuss the Ekskuus My Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In