Kan Iemand My Hoor?
Die Heuwels Fantasties, 山下洋輔
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Sielsiek ‘n Bietjie angstig en eensaam En my lyf is tot niet Want ek Is ‘n bietjie ongehoorsaam Dronkverdriet (Dronkverdriet) En so effe onvoorspelbaar Ek het nie veel meer om te sê behalwe ek het jou altyd lief gehad En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor (Dieselfde ding) En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor Kan iemand my hoor? Kan jy my hoor? Stoksielalleen En ek is weer die enigste een Ek is ook die enigste een met niks oor om te gee nie Hopeloos te lomp en swaar En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor (Dieselfde ding) En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor (Dieselfde ding) En dis dieselfde ding oor en oor en oor en oor Kan iemand my hoor? Kan iemand my hoor? Kan jy my hoor?
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Kan Iemand My Hoor? Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 16 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/2522874/Die+Heuwels+Fantasties/Kan+Iemand+My+Hoor%3F>.
Discuss the Kan Iemand My Hoor? Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In