Ek Wil Vir Jou
Joshua Na Die Reën, Lizandra Winter
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Jy met jou drome en gedagtes in jou oë Jy met jou vrede wat in elkeen hoop en glo Jy met jou deurnis, jou geduld, en jou verstand Jy wat alleen jou seer wil dra Jy met jou woorde en gebede in jou hart Jy met jou vreugde so in oorvloed uit jou hand Jy met jou wysheid, jou geloof in elke dag Jy met die seer agter jou lag Ek wil vir jou Somer wees en stilte gee Ek wil vir jou Die son gaan haal Die wind Die see Ek wil so graag Myself vir jou gee Ek wil vir jou Somer wees en stilte gee Ek wil vir jou Die son gaan haal Die wind Die see Ek wil so graag Myself vir jou gee Jy met jou woorde en gebede in jou hart Jy met jou vreugde so oorvloed uit jou hand Jy met jou wysheid Jou geloof in elke dag Jy met die seer agter jou lag Ek wil vir jou Somer wees en stilte gee Ek wil vir jou Die son gaan haal Die wind Die see Ek wil so graag Myself vir jou gee Ek wil vir jou Ek wil vir jou Somer wees en stilte gee Ek wil vir jou Die son gaan haal Die wind Die see Ek wil so graag Myself vir jou gee
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Written by: MORKEL STEYN
Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Ek Wil Vir Jou Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 24 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/2420571/Joshua+Na+Die+Re%C3%ABn/Ek+Wil+Vir+Jou>.
Discuss the Ek Wil Vir Jou Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In