Jy Is My Liefling
Charles Jacobie
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Jy is my liefling en ek is so bly Ja, die tyd is verby en jy wag nou vir my Daar by jou woning sien ek weer die lug En ek weet jy, my liefling, is terug As die maan opkom oor die velde En die sterretjies skyn in die lug Dan voel ek so lief vir die wêreld O, ek weet my liefling is terug Jy is my liefling en ek kom vanaand Met die pad deur die land Deur die hek by die rant Hier by Oom Willem hoor jy die geblaf En jy hoor nou die draf van my perd As die maan opkom oor die velde En die sterretjies skyn in die lug Dan voel ek so lief vir die wêreld O, ek weet my liefling is terug Jy is my liefling en ek is so bly Ja, die tyd is verby en jy wag nou vir my Daar by jou woning sien ek weer die lug En ek weet jy, my liefling, is terug
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Written by: CISSIE COOPER, WILLIE COOPER
Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC, Warner Chappell Music, Inc.
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Jy Is My Liefling Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 27 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/2396033/Charles+Jacobie/Jy+Is+My+Liefling>.
Discuss the Jy Is My Liefling Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In