WISSELVALLIG (feat. Carlie-B)
Robbie Rivers
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Geld en mag , bad bitch wat by dit pas ja Loyal fan altyd aan n man se kant ja Brannes in my hand ek drink die drank vir fun ja Raak jy buite hand kan jy maar die pad vat THC in my stem maak die crowd high Ek is terug om te spit just like old times Hou my oë net na bo op die goal line Jy kyk vir my maar ek kyk verby Weet hoe dit voel as jy my verly Sy wil net stry, genoeg gekry Ekke moet suffer en sy kan rond vry Maar dis okay ek is okay Sal steeds n vlakkie net bo jou bly By my gebly vir status kry So post om joune dat ons is verby Lyrics laat jou kop spin Maar nie n airpop kop skud Soos n waaier ja ek lok wind Almal is n fan ja they all turn They all turn in die ronde om en om soos n storm wind Fikse Bliksem Is n dik ding Laat even n flippen skip sink Wyse woorde laat jou focus wie kort nou nog Ritalin Jys vesin My musiek is siek, vat n Vitamin Ruk die ding Mense gaan soos freaks as ek begin te sing Pen se ink is connected met die dinge wat ek dink Elke sin is n punt van my mind diep binne in Binne in ja Kallit Klong wat kan jy vir ons bring ja Sit dit in
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"WISSELVALLIG (feat. Carlie-B) Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 22 Jun 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/13704082/Robbie+Rivers/WISSELVALLIG+%28feat.+Carlie-B%29>.
Discuss the WISSELVALLIG (feat. Carlie-B) Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In