RYKDOM

Robbie Rivers

0 fans

Robbie Rivers


2:47

 Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer

Meeste wil van my rykdom proe
Weet hoe dit is om soos Jelly te voel
Kom sê vir jou dis nice ou broer
Mense dink dat jy is goed
En dis jy wat rule jy beheer die plek
Die beste is niemand anders as ek
Fast around ek vind n plekke swak
Spit vuur bring n vlam al is die metjie nat
Vuur vir n hele land dit laat die entjie brand
Lyrics vat jou hand kom ons gaan n entjie stap
Dryfkrag van n animal
Problems lê in Styrofoam
Met ys om dit vas te hou
Dis hoe ek voel ook rondom jou
Maak die beat die ere gas
Perfek vir my bou soos as klere pas
Hang nice in my kas vang dice vat my luck
Ek sweer ek sal tevrede maak
Wies die bra
Please leave bra
Smoke chease laat ons vlieg soos Khalifa
Eks gespierd ja
Soos Batista
Of noem my sommer net John Cena
Almal wil van my rykdom proe
Weet hoe dit is om soos Jelly te voel
Kom sê vir jou dis nice ou broer
Almal dink dat jy is goed
En dis jy wat rule jy beheer die plek
Die beste is niemand anders as ek
Hoeveel keer moet ekke sê
Jy is nie wat ek wil hê
Smaak by iemand anders lê
So kry jou n ander mens
Eks opsoek nat ietsie nuuts
Ietsie luuks soos in die flieks
Ek kort meer as net n bier om by jou te sit vir my plesier
Hou vas ek is meer as die vrou werd
Jou man soek jou terug gaan na sy plek
Ontbou sukses vat altyd harde werk
Beste , niemand anders as net ek
Meeste wil van my rykdom proe
Weet hoe dit is om soos Jelly te voel
Kom sê vir jou dis nice ou broer
Mense dink dat jy is goed
En dis jy wat rule jy beheer die plek
Die beste is niemand anders as ek

 Struggling with RYKDOM? Become a better singer in 30 days with these videos!

Written by: Robert Herbst

Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the RYKDOM Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "RYKDOM Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 23 Sep. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/13704081/Robbie+Rivers/RYKDOM>.

    Missing lyrics by Robbie Rivers?

    Know any other songs by Robbie Rivers? Don't keep it to yourself!

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    "And she will always carry on, Something is lost, But something is ________"
    A gone
    B found
    C wrong
    D right

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Robbie Rivers tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io