5 Afrikaans

Franco Carelse

0 fans

Franco Carelse


4:41

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Ek wil werk aan die verhouding
Maar jy maak it swaar
Want jy het mos die houding
Om my aanmekaar
Oor en oor net te verdink
Eerlikwaar
Het jy al probeer
Maar elke keer
Kry jy in die einde alweer
Net seer

Ek was nog nooit goed
In die speletjies van vandag
Omdat ek wiet wat ek soek
Belê ek al my krag
Net as my hart sê ek moet
En dai gebeur skaars
Het jy al probeer
Maar elke keer
Kry jy in die einde alweer
Net seer

Ek was onder die indruk
Jy is my geluk
Min te wiet ek was verkeerd
Want jy bring my net hartseer
Ek was onder die indruk
Jy is rerag verskillend
Heeltyd voel ek die probleem is met my
Terwyl jy glo 'n man kan nie loyaal bly

Wiet jy dat ek soek
Iemand wat my op bou
Net omdat ek glo
'n Verhouding moet jou
Eers bieter laat voel
Voor gelukkigheid jou vashou
Ek het geleer
In my hartseer
Vroumense sukkel om 'n man te waardeer

Ek het gehoor dat elke man is sleg
Franco jy wiet mos is waar
Hoe maak dai mentaliteit vir jou reg
As it kom by gevoelens dra
Nou stoot jy baie vinnig vir my weg
Jy glo ek wil jou seer maak
Ek het geleer
In my hartseer
Vroumense sukkel om 'n goeie man te waardeer

Ek was onder die indruk
Jy is my geluk
Min te wiet ek was verkeerd
Want jy bring my net hartseer
Ek was onder die indruk
Jy is rerag verskillend
Heeltyd voel ek die probleem is met my
Terwyl jy glo 'n man kan nie loyaal bly

Ek het heeltemal geglo
Jy is hier vir my
Omdat jy wiet net hoe
Om die beste uit my te kry
Maar jy verander toe
Ek iemand makeer om te bly
Wys jy vir my
Hoe word ek vermy
En gou weg gegooi

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Written by: Franco Carelse

Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the 5 Afrikaans Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "5 Afrikaans Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 23 Jun 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/13490597/Franco+Carelse/5+Afrikaans>.

    Missing lyrics by Franco Carelse?

    Know any other songs by Franco Carelse? Don't keep it to yourself!

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    In a song from the 80's, by the legendary Blue Oyster Cult...."Oh no! They say he's got to go, go. Go ....."
    A Oh no, no , no!
    B ...and kill again!
    C ...Godzilla!
    D ...and get back to where he was before!

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Franco Carelse tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!