Koffie

Tertius rooi

0 fans

Tertius rooi


3:29

 Struggling with Koffie? Become a better singer in 30 days with these videos!

Kom ons gaan vir 'n koffie
Wat ons het is meer as vriendskap
'n Boesem bende bou
As arms om jou vou
Jys n girl uniek en anders
Daar is geen een soos jy
Jys uitgekies vir my
Jy vat my nes ek is
Met al my foute knus
Kom ons gaan vir 'n koffie
By die plekkie langs die strand
Daar vat jy my hand
Kom ons gaan vir 'n koffie
Net ek en jy
Kom ons gaan vir 'n koffie
Hul sê yster slyp yster
Dis wat ek droom en kry
Jy bring die beste uit vir my
Twee is beter as net een
Dis waar dit als begin
Jys die girl wat ek bemin
Jy vat my nes ek is
Met al my foute knus
Kom ons gaan vir 'n koffie
By die plekkie langs die strand
Daar vat jy my hand
Kom ons gaan vir 'n koffie
Net ek en jy
Kom ons gaan vir 'n koffie
Dis verlief op jou dis anders
Dis emosies soos die branders
Dis 'n lied, gedig, 'n opstel
Dis die skulpies wat ons optel
Dis vir nou en dis 'n lang tyd
Dis vir ewig en vir altyd
Dis 'n droom, 'n fees, 'n waarheid
Jys my mens en dit bly staande
Dis verlief op jou dis anders
Dis emosies soos die branders
Dis 'n lied, gedig, 'n opstel
Dis die skulpies wat ons optel
Dis vir nou en dis 'n lang tyd
Dis vir ewig en vir altyd
Dis 'n droom, 'n fees, 'n waarheid
Jys my mens en dit bly staande
Kom ons gaan vir 'n koffie
By die plekkie langs die strand
Daar vat jy my hand
Kom ons gaan vir 'n koffie
Net ek en jy
Kom ons gaan vir 'n koffie
Kom ons gaan vir 'n koffie
Kom ons gaan vir 'n koffie
Kom ons gaan vir 'n koffie
Kom ons gaan vir 'n koffie

 Struggling with Koffie? Become a better singer in 30 days with these videos!

Written by: Tertius van Rooyen

Lyrics © O/B/O DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Koffie Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Koffie Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 5 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/13054347/Tertius+rooi/Koffie>.

    Missing lyrics by Tertius rooi?

    Know any other songs by Tertius rooi? Don't keep it to yourself!

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Who preached that “if you tolerate this then your children will be next”?
    A Manic Street Preachers
    B Bad Preachers
    C Breadline Preachers
    D The Preachers

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Tertius rooi tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!