Beste Vriend

Aidam-John & Lil' Willy

0 fans

Aidam-John & Lil' Willy


3:24

 Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer

Soveel kwessies kwêl
Jou verdraande hart
En die mense praat
Hulle kyk op jou afdraands
Teen die ontmoontlike
Jy laat dit maklik lyk
Met sout in jou smart gesmeer
Jy gee jou 'n lekke tyd
En jy weet (jy weet)
Dis moeilik om die negatiewe stigmas
Wat op jou is van jou aftehaal
Ek weet dat jy sal jou duiwels verslaan

En elke keer as jy opstaan
Jou spieël is jou beste vriend (ooh woah)
Dit sê dat jy's 'n tien uit tien
En elke keer as mense van jou praat (ooh woah)
Jy weet dat hulle is nou almal net naar

Sy sê jy soek my spieël
En daai's sonder die s
Sy't die show gesteel
Van daai kind is 'n ses
Jy kan nie huil oor 'n man nie (man nie)
Want die make-up is te duur, mami
Noggie eers hare gekam nie (sheesh)
Ma die spieël sê, mm jy lyk stunning
Een aand, gee my net een aand
Met jou dan kan die Here my kom haal (amen)
Ek sal jou plus, sal jou minus, sal vir jou maal
Maar ek sal nie vir jou deel nie (nagaan)
As jy so van vooraf lyk
Wil ek sien hoe jy van agter af lyk umm hmm
Draai om ek wil net iets kyk umm hmm

En elke keer as jy opstaan (grah)
Jou spieël is jou beste vriend (ooh woah)
Dit sê dat jy's 'n tien uit tien
En elke keer as mense van jou praat (ooh woah)
Jy weet dat hulle is nou almal net naar

Sy gee my daai noenoe
Want ek soek daai noenoe
Sy't my gebelowe dat ek is haar guru
Ek laat klop haar koekoe
Haar ex moet nou soentoe
Sy slaap op my bors
So ons gaan nou doedoes
Sy sê sy het nie krag vir my nie
Nou kom ons maak 'n loadshedding baby
Sy maak tik toks heeldag
Van haar hare is geblow
Hare is getang
Sy's my motta
Ek is haar pang
Kyk haarself innie spieël
Mm meisiekind jy's 'n morrel
Dit maak sin dat al die jongens dors is (agter jou)
As jy so van vooraf lyk (brr, brr)
Moet ek sien hoe jy van agter af lyk umm hm
Draai om ek wil net iets kyk umm hm

En elke keer as jy opstaan (baba jou)
Jou spieël is jou beste vriend (jou spieël)
Dit sê dat jy's 'n tien uit tien (want ons)
En elke keer as mense van jou praat
Jy weet dat hulle is nou almal net naar

No no no
Is jou beste vriend
Is jou beste, is jou beste vriend no
StayViral vir jou

 Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer

Written by: Aidam-John Zekoe, Chresville Adendorf

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Beste Vriend Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Beste Vriend Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 21 Jun 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/12338308/Aidam-John+%26+Lil%27+Willy/Beste+Vriend>.

    Missing lyrics by Aidam-John & Lil' Willy?

    Know any other songs by Aidam-John & Lil' Willy? Don't keep it to yourself!

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    David Coverdale is the founding member and vocalist of which band?
    A Motley Crüe
    B Journey
    C Def Leppard
    D Whitesnake

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Aidam-John & Lil' Willy tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!