Van Hunks
Die Kaalkop Waarheid
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Eks vervloek word gesoek op die see 'n doring in die kompanjie se vlees Ek het jou gekry op 'n skip om die kaap Verstekeling teen 'n boeg vasgemaak Deur die mis was jy die mooiste vrou Vir ewig en ewig sweer ons trou Op die dek van my skip tot die dood ons skei Seel ons dit met 'n trek van my pyp Arg arg hoor hoe hulle lag Wag wag elke hond kry sy dag Julle moet bid die duiwel kom jul haal Want van hunks gaan jy meer as met goud moet betaal Jan gaan meer as jou rykdom verhaal Ek's 'n ou ou rower van die see Die britte roep my die boere buckeneer Sit alleen teen tafelberg My zol is op my bemanning is weg Jy het my oorboord laat gooi Op die kaap van storms met 'n muitery My skip gevat en weggevaar Met 'n man van die koning 'n man met plan 'n man van die koning 'n man met rang Arg arg hoor hoe hulle lag Wag wag elke hond kry sy dag Julle moet bid die duiwel kom jul haal Want van hunks gaan jy meer as met goud moet betaal Jan gaan meer as jou rykdom verhaal Ek is 'n legende ek het geleef Op donker kanale en die groot oop see Met 'n vlymskerp tong of 'n koue hart Sal 'n vrou my dryf tot my ondergang So ek en die duiwel het akkoord gegaan Ons rook daarop elke nou en dan En die laaste een wat bly staan Is die een wat julle met vergelding slaan Die een wat julle in die hel laat brand Arg arg hoor hoe hulle lag Wag wag elke hond kry sy dag Julle moet bid die duiwel kom jul haal Want van hunks gaan jy meer as met goud moet betaal Jan gaan meer as jou rykdom verhaal behoed jou siel as die suid-ooster waai ek maak dalk net weer my kaapse draai deur die donderweer en 'n wolk van rook met twak vol wraak en 'n pyp vol moord Arg arg hoor hoe hulle lag Wag wag elke hond kry sy dag Julle moet bid die duiwel kom jul haal Want van hunks gaan jy meer as met goud moet betaal Jan gaan meer as jou rykdom verhaal
Struggling with Van Hunks? Become a better singer in 30 days with these videos!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Van Hunks Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 8 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/11872797/Die+Kaalkop+Waarheid/Van+Hunks>.
Discuss the Van Hunks Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In