Incognito
Anton L'Amour
Struggling with Incognito? Become a better singer in 30 days with these videos!
Rooi is ʼn vuur wat die land kan brand Blou is ʼn vlam wat daarvan hou Rooi is ʼn man wat by ʼn vurk in die pad staan En blou is ʼn vrou wie hy wil hou Vlieg incognito As jy jou kop op jou skouers wil hou Anoniem onder die radar Vlieg incognito As jy jou vlerke in die lug wil hou Onsigbaar onder die radar Maar rooi het die lyn oortree, hier en daar, meer en meer Blou is die vrou wie hy wil hou Rooi is die man wat die pote kan pypkan en Blou is die vrou wat daarvan hou Vlieg incognito As jy jou kop op jou skouers wil hou Anoniem onder die radar Vlieg incognito As jy jou vlerke in die lug wil hou Onsigbaar onder die radar Diekant van die spoor is die pad oop voor Daaikant van die spoor begin jy oor Diekant van die spoor kan jy bou en stoor Daaikant van die spoor sal jy als verloor
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Incognito Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 14 Jun 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/11626784/Anton+L%27Amour/Incognito>.
Discuss the Incognito Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In