Sê Maar Niks
Gideon Wind
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Ek kan sien jy's een van daai mense wat heeldag in die spieël wil kyk Pa se seun kyk hoe groot word jy Het jy al ooit pakslae gekry Want ek sien as ons hande skud jy wil voor vashou en saggies druk Jy dink jy's so belangrik Maar jy's net ongeskik Ek sê maar niks Ek's bang ek maak 'n eina op jou gevoelens Ek sê maar niks Ja eerder niks Voor jy weer jou oë uit pis En vir almal vertel dat ek 'n doos is Ek sê maar niks Ja eerder niks Stokke en stene breek dalk bene Maar woorde maak jou steeds die seerste Ek hou 'n wag voor my mond Ek sien hoe bult 'n aar daar op jou kop Jy's altyd reg en selfgeregtig waaroor raak ons kwaad vandag Dis eintlik so belaglik Mense is te fyngevoelig Ek sê maar niks Ek's bang ek maak 'n eina op jou gevoelens Ek sê maar niks Ja eerder niks Voor jy weer jou oë uit pis En vir almal vertel dat ek 'n doos is Ek sê maar niks Ja eerder niks Ek sê maar niks Bang ek maak 'n eina op jou gevoelens Ek sê maar niks Ja eerder niks Voor jy weer jou oë uit pis En vir almal vertel dat ek 'n doos is Ek sê maar niks Ja eerder niks Ek sê maar niks Ek's bang ek maak 'n eina op jou gevoelens Ek sê maar niks Ja eerder niks Voor jy weer jou oë uit pis En vir almal vertel dat ek 'n doos is Ek sê maar niks Ja eerder niks Tjoepstil
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Sê Maar Niks Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 14 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/11335678/Gideon+Wind/S%C3%AA+Maar+Niks>.
Discuss the Sê Maar Niks Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In