Werk Vir 'n Lewe
Die Heuwels Fantasties
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
My gedagtes is sattelliete Val uit die lug Kom my vernietig En ek rook my ambisie Onderdruk my emosie Ek voel ondergekwalifiseer En dit voel asof almal dit weet Ek werk vir 'n lewe Ek werk vir 'n lewe En jy vat wat jy kry En jy figure dit uit Ek werk vir 'n lewe Ek skakel af as mense met my praat Wag vir die jaar om verby te gaan En ek rook my emosie Onderdruk my ambisie Ek voel ondergekwalifiseer En dit voel asof almal dit weet Ek werk vir 'n lewe Ek werk vir 'n lewe En jy vat wat jy kry En jy figure dit uit Ek werk vir 'n lewe Ek is nugter Ek is skaam Genoeg energie om op te blaas Wawyd wakker Dis al so laat Wens ek kon die heel dag slaap Ek weet nie hoe ek môre gan voel nie Weet nie wat ek verkeerd doen nie Weet nie of ek nog 'n seisoen in my het nie Weet nie of ek net nie moet nie Ek weet net nie hoe nie Ek weet net nie hoe nie Ek weet net nie hoe nie, Hey! Ek weet net nie hoe nie, Hey! Ek weet net nie hoe nie, Hey! Ek weet net nie hoe nie, Hey! Ek weet net nie hoe nie, Hey! Ek werk vir 'n lewe Ek werk vir 'n lewe Ek werk vir 'n lewe Ek werk vir 'n lewe Ek werk vir 'n lewe
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Written by: Frederick Den Hartog, Hunter Kennedy, Pierre Greeff
Lyrics © DistroKid
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Werk Vir 'n Lewe Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 6 Jun 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/11257256/Die+Heuwels+Fantasties/Werk+Vir+%27n+Lewe>.
Discuss the Werk Vir 'n Lewe Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In