Breek my
Vreemd Gebore
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Die wraak vat beheer van my Ek kan dit nie keer Tel dit op jou vingers Al die tye wat ek breek Ek bring jou liefde Jy bring die geweer Stoot my, breek my Gooi my in die grond in Vat my, wurg my Ek wag vir die tyd waar Ek weer kan lewe Tye van vrede Verstik op jou woorde Vertel my jou leuns Terapie mors my tyd Gevoelens stoot my weg Ek wou net hê dat Jy altyd daar moes wees Jys my engel Red my van myself Jy sê jys lief vir my Draai om en soen hom weer Sit die geweer teen my Kop en dan trek die sneller Stoot my, breek my Gooi my in die grond in Vat my, wurg my Ek wag vir die tyd waar Ek weer kan lewe Tye van vrede Verstik op jou woorde Vertel my jou leuns Terapie mors my tyd Gevoelens stoot my weg Ek wou net hê dat Jy altyd daar moes wees Ek probeer Beter wees Ek probeer Ek fokken probeer Stoot my, breek my Gooi my in die grond in Vat my, wurg my Ek wag vir die tyd waar Ek weer kan lewe Tye van vrede Verstik op jou woorde Vertel my jou leuns Terapie mors my tyd Gevoelens stoot my weg Ek wou net hê dat Jy altyd daar moes wees
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Breek my Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 10 Jun 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/10143219/Vreemd+Gebore/Breek+my>.
Discuss the Breek my Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In