Song parody of

Verlore

by Ruan Josh

Here's where you get creative! Use our cool song parody creator to make a totally new musical idea and lyrics for the Verlore song by Ruan Josh.

Simply click on any word to get rhyming words suggestion to use instead of the original ones. You may also remove or alter entire lines if needed — when you're done save your work and share it with our community — have fun!

  • English (English)
  • Français (French)
  • Español (Spanish)

Jy sê Jy was al voorheen hier gewees hy wou hê Dat jy jouself vir hom voorlees en ek weet Presies wat jy bedoel Ek weet Dis ‘n prys om te betaal maak gereed Want hier's die sleutel tot my val kyk na my Hier diep tot binne my Jou diep seer is verby sê net vir my bodemlose liefde vry Raak verlore raak verlore raak verlore in ons seer Golf van liefde golf van liefde golf van liefde sleep ons mee Raak verlore Raak verlore laat ek jou toevou hoe langer jy vashou hoe stywer het ek jou Raak verlore raak verlore raak verlore in jou oë O kom lê weer o kom lê neer lê jou liefde en jou seer Raak verlore Raak verlore in ons hier en nou hoe langer jy vashou hoe stywer het ek jou Asem in Laat my liefde oor jou spoel stadig in Tussen strome van gevoel jy en ek Die lig dans oor ons saam Omhels ons hier en nou van hier af kan ons bou ek is hier net vir jou Raak verlore raak verlore raak verlore in ons seer Golf van liefde golf van liefde golf van liefde sleep ons mee Raak verlore Raak verlore laat ek jou toevou hoe langer jy vashou hoe stywer het ek jou Raak verlore raak verlore raak verlore in jou oë O kom lê weer o kom lê neer lê jou liefde en jou seer Raak verlore Raak verlore in ons hier en nou hoe langer jy vashou hoe stywer het ek jou Hoe stywer het ek jou Hoe langer jy bly oh Raak verlore raak verlore raak verlore in ons seer Golf van liefde golf van liefde golf van liefde sleep ons mee Raak verlore Raak verlore laat ek jou toevou hoe langer jy vashou hoe stywer het ek jou Raak verlore raak verlore raak verlore in jou oë O kom lê weer o kom lê neer lê jou liefde en jou seer Raak verlore Raak verlore in ons hier en nou hoe langer jy vashou hoe stywer het ek jou

Done creating your parody?

Don't keep it to yourself! Save it now so you can share it with the rest of the world!

Watch the song video

Verlore

58,243
938     0

Browse Lyrics.com

Quiz

Are you a music master?

»
Who's the American singer behind the 1978 disco hit "I Will Survive"?
A Gloria Gaynor
B Gwen McCrae
C Donna Summer
D Amii Stewart

Free, no signup required:

Add to Chrome

Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

Free, no signup required:

Add to Firefox

Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

Ruan Josh tracks

On Radio Right Now

Loading...

Powered by OnRad.io