Song parody of

Alles in My Hart (feat. Lil LK)

by Joey-Mike Miste Mike

Here's where you get creative! Use our cool song parody creator to make a totally new musical idea and lyrics for the Alles in My Hart (feat. Lil LK) song by Joey-Mike Miste Mike.

Simply click on any word to get rhyming words suggestion to use instead of the original ones. You may also remove or alter entire lines if needed — when you're done save your work and share it with our community — have fun!

  • English (English)
  • Français (French)
  • Español (Spanish)

Ek wil jou nooit weer seer sien kry. Ek belowe net vir jou Jy sal al my liefde kry Baba, jy hoef nie te worry nie, ek is hier vir jou En al lyk dinge swaar, onthou dis net vir nou Dit is tydelike pyn Baba, dit sal dan verdwyn Ek en jy, verewig en altyd Want ek sal met alles in my hart vir jou baklei Want jy is die een vir my En ek sal nie beter kry En eka sal seker maak dat jy nooit weer seer kry Jou op my hande dra, jou myne maak Jou die liefde gee wat jy verdien Sy verdien soveel meer Meer as wat 'n mens haar kan gee Sy verdien net die beste Jy is meer as perfek girl Vergeet van alles, ek is hier vir jou Dit is hard om te dink aan dis ekse in haar verlede (Verlede, Verlede) Want hulle het jou seer gemaak En ek wil jou beter gee Want ek sal met alles in my hart vir jou baklei Want jy is die een vir my En ek sal nie beter kry En eka sal seker maak dat jy nooit weer seer kry Jou op my hande dra, jou myne maak Jou die liefde gee wat jy verdien Ek stappel gek Jy, jy, jy Haar plek is hier by my Ek soek haar naby my hier in my hart sal sy bly Ek wil al jou pyn laat verdwyn Ek wil altyd langs bly (aweh) As ek kon, dan sou ek (aweh) Nie n sekonde minder (aweh) Jy beteken so baie vir my Ek wil jou altyd laat smile Net soo once and a while Ag ek meen all of the tine Want jy is rerig 'n dime Ek belowe jou girl Ek het net oe vir jou girl Verewig en n dag samet jou Want ek sal met alles in my hart vir jou baklei Want jy is die een vir my En ek sal nie beter kry En eka sal seker maak dat jy nooit weer seer kry Jou op my hande dra, jou myne maak Jou die liefde gee wat jy verdien Alles in my hart vir jou baklei Want jy is die een virnt En ek sal nie beter kry nie

Done creating your parody?

Don't keep it to yourself! Save it now so you can share it with the rest of the world!

Browse Lyrics.com

Quiz

Are you a music master?

»
Adele: "So hello from the other side, I must've called a ______ times".
A thousand
B hundred
C hundreds
D thousands

Free, no signup required:

Add to Chrome

Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

Free, no signup required:

Add to Firefox

Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

Joey-Mike Miste Mike tracks

On Radio Right Now

Loading...

Powered by OnRad.io


Think you know music? Test your MusicIQ here!