Song parody of
Klara Majola
by Die Kaalkop Waarheid
Here's where you get creative! Use our cool song parody creator to make a totally new musical idea and lyrics for the Klara Majola song by Die Kaalkop Waarheid.
Simply click on any word to get rhyming words suggestion to use instead of the original ones. You may also remove or alter entire lines if needed — when you're done save your work and share it with our community — have fun!
Jou lyk en swart hare het in die bokkeveld geblom
Stadig oor die klippe haastig om die draai
Pa se klokkiekindjie ma se lelieblom
Eikehout vir vuurmaak
Eikehout vir kos
Die bokkeveld is vreesloos
Die bokkeveld verlos
Klara jansen majola
Viooltjie in die son
Klara Jansen Majola
Die oggend weeg 'n ton
In die witsenberg omgewing
Het die mense dit vertel
Le die spore en die klanke
Van 'n kindjie wat wou help
Papa se asjasnoointjie
Le verkluim in die veld
Jou lyk en swart hare het in die bokkeveld geblom
Stadig oor die klippe haastig om die draai
Pa se klokkiekindjie ma se lelieblom
Eikehout vir vuurmaak
Eikehout vir kos
Die bokkeveld is vreesloos
Die bokkeveld verlos
Klara jansen majola
Viooltjie in die son
Klara Jansen Majola
Die oggend weeg 'n ton
In die witsenberg omgewing
Het die mense dit vertel
Le die spore en die klanke
Van 'n kindjie wat wou help
Papa se asjasnoointjie
Le verkluim in die veld