Song parody of

Nuwe Ou Op Die Blok

by Uncle Spike

Here's where you get creative! Use our cool song parody creator to make a totally new musical idea and lyrics for the Nuwe Ou Op Die Blok song by Uncle Spike.

Simply click on any word to get rhyming words suggestion to use instead of the original ones. You may also remove or alter entire lines if needed — when you're done save your work and share it with our community — have fun!

  • English (English)
  • Français (French)
  • Español (Spanish)

Steek aan daai joint en gee daar 'n skyf Sit af daai brainwash en gee my net vyf Praat is goedkoop, sigarette te fokken duur Aangename kennis, my die dier van plesier Ek's die nuwe ou op die blok Besig om die geld wolwe op te fok Ek's die nuwe ou in jou kop Generiese gode, hoort in 'n hok Askies mevrou, ek weet u hou van jou hare Maar is dit tog nodig om te lyk soos elke een in hierdie skare Wees jouself fok Wees bietje anders As dit jou gelukkig maak kyk Muvhango eerder as Binnelanders Ek weet elke rapper se claim to fame is om te kan rym En ou tannies sien hulle as minder as skuim Maar sien tannie, ons praat net die waarheid Of jy dit like of nie hou ons eintlik jou kinders uit die gevaar uit sien ons Presteer en leer en protesteer Julle bliksem ons kinders dan probeer ons maar weer Julle pomp hulle vol pille Methylphenidate Kry daai fokken A Dis tyd om te concentrate Ek's die nuwe ou op die blok Besig om die geld wolwe op te fok Ek's die nuwe ou in jou kop Generiese gode, hoort in 'n hok Sit die TV aan dis die 7uur nuus Kyk hoe pappa, mamma hulle self vies Dis 'n new age generation station, emancipation, liberation, inflation Ander kant die reënboog nasie Mandela is dood, dis nogsteeds dieselfde kak situasie Rykes raak net ryker by die dag Terwyl armes Laaste sal lag Sien om geluk met geld te koop weet ons werk nie Dit help ook nie om jou sondes vry te koop met kollekte in die kerk nie Ek is die nuwe ou op die blok Besig om die geld wolwe op te fok Ek's die nuwe ou in jou kop Generiese gode hoort in 'n hok Help, help, help, help Kom in, oh Om te sing is nie 'n sonde nie En om stil te bly help nie Dis tyd om te praat En dis tyd om te luister, oh Ek is die nuwe ou In jou kop (Kop) Kop (Kop) Kop Kop Ek's die nuwe ou in jou kop

Done creating your parody?

Don't keep it to yourself! Save it now so you can share it with the rest of the world!

Watch the song video

Nuwe Ou Op Die Blok

2,637
129     0

Browse Lyrics.com

Quiz

Are you a music master?

»
In Luis Fonsi’s international hit song what does ‘Despacito’ mean?
A Carefully
B Rapidly
C Generously
D Slowly

Free, no signup required:

Add to Chrome

Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

Free, no signup required:

Add to Firefox

Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

Uncle Spike tracks

On Radio Right Now

Loading...

Powered by OnRad.io


Think you know music? Test your MusicIQ here!