Song parody of

8ste Wêreld wonder

by Kurt Darren

Here's where you get creative! Use our cool song parody creator to make a totally new musical idea and lyrics for the 8ste Wêreld wonder song by Kurt Darren.

Simply click on any word to get rhyming words suggestion to use instead of the original ones. You may also remove or alter entire lines if needed — when you're done save your work and share it with our community — have fun!

  • English (English)
  • Français (French)
  • Español (Spanish)

Môre Oom môre Tannie bietjie koffie sal lekker wees Met een suiker of maak dit twee Want ek het dit nodig Gooi vir oom nog 'n dubbel dan kan ons twee 'n glasie klink Wat het oom van die game gedink? Die Bokke kom mooi reg nê? Ek's bietjie op my senuwees oor dit wat ek wil hê Oor dit wat ek vanoggend vir u dogter by die dam gesê het Is jou pa dalk 'n bouer want jou lyf is perfek? Is jou ma dalk 'n verwer jou gesig maak my gek? Of is jy maar net verslaawend want ek kan nie daar sonder? Is jou pa dalk 'n bouer want jy's pragtig gebou? Is jou ma dalk 'n verwer want jou oë is so blou? Dankie oom dankie tannie vir die 8ste wêreld wonder Môre Oom môre Tannie met my hart in my hand staan ek En ek sê dit met alle respek Ek het haar nodig Het gehoor oom is moeilik maar daar's iets wat ek nou moet vra Ek sal haar op my hande dra Verewig en altyd ja Ek's bietjie op my senuwees oor dit wat ek wil hê Oor dit wat ek vanoggend vir u dogter by die dam gesê het Is jou pa dalk 'n bouer want jou lyf is perfek? Is jou ma dalk 'n verwer jou gesig maak my gek? Of is jy maar net verslaawend want ek kan nie daar sonder? Is jou pa dalk 'n bouer want jy's pragtig gebou? Is jou ma dalk 'n verwer want jou oë is so blou? Dankie oom dankie tannie vir die 8ste wêreld Wonder of sy ja gaan sê Ek wonder of sy my wil hê Maar oom en tannie sê net ja Want ek wil nou haar hand gaan vra Is jou pa dalk 'n bouer want jou lyf is perfek? Is jou ma dalk 'n verwer jou gesig maak my gek? Of is jy maar net verslaawend want ek kan nie daar sonder? Is jou pa dalk 'n bouer want jy's pragtig gebou? Is jou ma dalk 'n verwer want jou oë is so blou? Dankie oom dankie tannie vir die 8ste wêreld wonder Dankie oom dankie tannie vir die 8ste wêreld wonder

Done creating your parody?

Don't keep it to yourself! Save it now so you can share it with the rest of the world!

Watch the song video

8ste Wêreld wonder

25,174
142     4

Browse Lyrics.com

Quiz

Are you a music master?

»
How many members are there in pop group Little Mix?
A 2
B 3
C 5
D 4

Free, no signup required:

Add to Chrome

Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

Free, no signup required:

Add to Firefox

Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

Kurt Darren tracks

On Radio Right Now

Loading...

Powered by OnRad.io