Song parody of

Silver De Lange [Live]

by Anton Goosen

Here's where you get creative! Use our cool song parody creator to make a totally new musical idea and lyrics for the Silver De Lange [Live] song by Anton Goosen.

Simply click on any word to get rhyming words suggestion to use instead of the original ones. You may also remove or alter entire lines if needed — when you're done save your work and share it with our community — have fun!

  • English (English)
  • Français (French)
  • Español (Spanish)

Die konsertina kerm al sy verlange In die hande van ou Silver de Lange Hy't gespeel van die liefde, maar hy was 'n eensame man Ja, ou Silver het die pad alleen geloop En gedwaal soos net 'n swerwer kan Dalk 'n bottel in die hand om die wêreld se skerpkant Weg te brand Dis 'n geleende konsertina vir 'n arm man Wat kon speel beter as 'n ander kan As die Vyf Dagbrekers op die radio grammafoon speel O, dan wonder ek baie oor jou, Silwer Daar's so baie wat ons twee kon deel Maar die konsertina's nou jou weduwee En jou hande afgetree O, speel hom, Silver, speel hom weer Speel hom, Silver, nog 'n keer En die konsertina kerm verlange in die hande van Silver Silver de Lange En kom die paaie van die ou musikante By die kruising van die Hemel se rante En 'n man hoef nie meer vir 'n sjieling op 'n dag te speel En ek wonder hoe baie baie harte Het ou Silver in sy lewe gesteel Maar die konsertina's nou sy weduwee Hy't sy hart net vir haar gegee En watter vrou het gekyk in jou oë so blou As jou vingers om die wheatstone se note vou Wie die hartseer man Teen haar bors getroos Ja, die wêreld's nog dieselle, ou Silver Hy's hard en hy's voos en hy's boos Het jy alleen gespeel en musiek gemaak Toe jou hande aan die stilte raak? O, speel hom, Silver, speel hom weer Speel hom, Silver, nog 'n keer En die konsertina kerm verlange in die hande van Silver Silver de Lange O, speel hom, Silver, speel hom weer Speel hom, Silver, nog 'n keer En die konsertina kerm verlange in die hande van Silver Silver de Lange

Done creating your parody?

Don't keep it to yourself! Save it now so you can share it with the rest of the world!

Watch the song video

Silver De Lange [Live]

73,136
419     0

Browse Lyrics.com

Quiz

Are you a music master?

»
Which famous guitar brand has a model named the Stratocaster?
A Sitar
B Fender
C Banjo
D Didgeridoo

Free, no signup required:

Add to Chrome

Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

Free, no signup required:

Add to Firefox

Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

Anton Goosen tracks

On Radio Right Now

Loading...

Powered by OnRad.io


Think you know music? Test your MusicIQ here!