Doer In Die Boendoe

Anton Goosen, Beeskraal, Saam Met

1 fan

Anton Goosen

Anton Goosen (born 5 March 1946) is a South African musician and songwriter. He became a pivotal figure in Afrikaans music and is generally regarded as the father of Afrikaans Rock. more »


4:00

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Loop saam deur die sonneblomvelde
Saam waar die katstertbos jou skuur
En die hartseer tortelduiwe koer

My platteland, vaderland
Bergland, grysland, hartland
Alle paaie lei na my eie kontrei

Doer innie boendoe, innie boendoe
Verlang ek so na jou
Want ek is lief vir jou

Doer innie boendoe, innie boendoe
Maar ek kom weer terug op die more trein se rug
Ek kom weer terug op die more trein se rug

Loop saam op die donkiekar spore
Saam waar die dwarrelwind jou waai
En die hartseer tortelduiwe koer

My platteland, vaderland
Bergland, grysland, hartland
Al die paaie lei terug na my eie kontrei

Doer innie boendoe, innie boendoe
Verlang ek so na jou
Want ek is lief vir jou

Doer in die boendoe, innie boendoe
Dan ek kom weer terug op die more trein se rug
Dan ek kom weer terug op die more trein se rug

Loop saam na die begrafplaas hekke
Saam na geboorteplekke
Hoor net hoe die hartseer tortelduiwe koer

My platteland, vaderland
Bergland, grysland, hartland
Al die paaie lei na my eie kontrei

Doer innie boendoe, innie boendoe
Verlang ek so na jou
Want ek is lief vir jou

Doer in die boendoe, innie boendoe
Maar ek kom weer terug op die more trein se rug
Maar ek kom weer terug op die more trein se rug

Doer innie boendoe, innie boendoe
Verlang ek so na jou
Want ek is lief vir jou

Doer in die boendoe, innie boendoe
Ek kom weer terug op die more trein se rug
Maar ek kom weer terug op die more
Trein se rug

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Written by: ANTON GOOSEN

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC, Warner Chappell Music, Inc.

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Doer In Die Boendoe Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Doer In Die Boendoe Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 26 Jul 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/8775109/Anton+Goosen/Doer+In+Die+Boendoe>.

    Missing lyrics by Anton Goosen?

    Know any other songs by Anton Goosen? Don't keep it to yourself!

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Whose first hit was Wuthering Heights?
    A Kate Bush
    B Björk
    C Fiona Apple
    D Tori Amos

    Our awesome collection of

    Promoted Songs

    »

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Anton Goosen tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!