Bring Jou Hart
Theuns Jordaan, Juanita du Plessis
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Ken jy die pad na 'n plek wat 'n merk in jou hart los Ken jy die spore van saamwees deur die droë Karoo Waar elke oomblik tussen ons geanker bly Waar al my wense lê en wag om jou te kry Bring, bring jou mooiste drome Bring jouself, jou liefdeswoorde Jou huis is waar jou hart is In die Klein Karoo Gooi jou stem oor al die vlaktes Graveer my naam in jou gedagtes Bring jou hart, bring jou lewe Na die Klein Karoo Soek jy 'n skuilplek wat die vrese in jou laat bedaar Soek jy 'n lêplek wat jou warm hou in die nag Oor berg en dale loop ek vir jou, as jy verdwaal Op die horison se lyn kom ek jou haal Bring, bring jou mooiste drome Bring jouself, jou liefdeswoorde Jou huis is waar jou hart is In die Klein Karoo Gooi jou stem oor al die vlaktes Graveer my naam in jou gedagtes Bring jou hart, bring jou lewe Na die Klein Karoo Bring, bring jou mooiste drome Bring jouself, jou liefdeswoorde Jou huis is waar jou hart is In die Klein Karoo Gooi jou stem oor al die vlaktes Graveer my naam in jou gedagtes Bring jou hart, bring jou lewe Na die Klein Karoo Bring jou hart, bring jou lewe Na die Klein Karoo Bring jou hart, bring jou lewe Na die Klein Karoo
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Bring Jou Hart Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 7 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/2351666/Theuns+Jordaan/Bring+Jou+Hart>.
Discuss the Bring Jou Hart Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In