Tennessee Waltz
Lianie May, Jay
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
As ek terug dink Aan die ou dae Hoor ek die Ten, Ten, Tennessee Waltz Dan verlang ek Na my liefling Weer by my Ek tel die ure Tot jy terug kom En my in jou arms vashou Want daar's niemand Niemand anders vir my Jy weet my hart bly verlief Op die Ten, Ten, Tennessee Waltz Kom en dans (Kom en dans) Op die wals (Op die wals) Laat ek jou vashou Jy weet my hart bly verlief Op die Ten, Ten, Tennessee Waltz Kom en dans (Kom en dans) Op die Ten, Ten, Tennessee Waltz Ek belowe As jy terug kom Om jou in my arms te hou En ek hoor al Die Ten, Ten, Tennessee Waltz Jy weet my hart bly verlief Op die Ten Ten, Tennessee Waltz Kom en dans (Kom en dans) Op die wals (Op die wals) Laat ek jou vashou Jy weet my hart bly verlief Op die Ten, Ten, Tennessee Waltz Kom en dans (Kom en dans) Op die Ten, Ten, Tennessee Waltz Jy weet my hart bly verlief Op die Ten, Ten, Tennessee Waltz Kom en dans (Kom en dans) Op die Ten, Ten,Tennessee Waltz Kom en dans (Kom en dans) Op die Ten, Ten, Tennessee Waltz
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Written by: Redd Stewart, Pee Wee King
Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Tennessee Waltz Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 28 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric/35314516/Jay/Tennessee+Waltz>.
Discuss the Tennessee Waltz Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In