Lyrics.com »

Search results for 'SY' Page #27

Yee yee! We've found 12,798 lyrics and 3 artists matching SY.

Year:


Filter by gender:

Artists:

Lyrics:

Sy's my tien van harte
Prinses hier in my hande
Sy's die bloed deur my are
Die wind deur my hare

Kerslig en sjampanje
As die son sak oranje
Hy's die
Huismoles in sy fles, een twee drie, safe, vyf ses
Boy van die suburbs gaan kuier vanaand
Die langnaweek sak hy af Durbs toe en weer terug
1000cc
ruit

Haar woonstel lyk nog presies dieselfde
Toe sy en haar man dit gemaak het
Prente teen die muur en stoel op hul plek
‘n Bedtjie en ‘n kaggel vuur
lê die grond en wag
So gewillig maar tog verkrag
Wat jaar na jaar sy oes moes dra
Vir die honger monde wat vir nog kom vra

Hy is ‘n Massey Ferguson
kruip sy weg vir my?
Of ek my missing pieces daar by haar sal kry?

Sy’s ′n Pandora's box vol nuwe sondes
′n Rondloop siel in vlees gebonde
Maar niemand
Daar kom die wa, die vierperdewa
Hy het nie naam nie, sy naam moet hy nog kry
Tante Leentjie draai, stadig swaai, daar onder in die baai
Tante
Daar's 'n storm, daar's 'n rowwe see
Daar's 'n op draand en 'n hart gebreek
Daar's donker dae en daar is soveel vrae
Maar onthou wie jou altyd, op Sy
Van kop tot sy stertjie is Gert kameelperdjie vreeslik vreeslik skaam
Hy kruip altyd weg want hy voel seker sleg ja hy speel nooit met iemand saam
Sy't vir my gesê
Dat sy vir my wil hê
Daar onder in die donker staan en wag sy net vir my

Was 'n donker aand gewees
Nou staan daar in vrees
Toe ek
toelaat om net sy kop te streel
Man se beste vriend, en Gouritz was sy naam
Die geliefde hond van Gouritz Mond, almal stem saam

As dit dan of waarheen hy
Die liefde van Jesus is wonderlik, wonderlik, prys Sy naam
Die liefde van Jesus is wonderlik, wonderlik vir my
Kom ons verheerlik Sy naam, kom ons
Toe ek eendag gaan wandel in 'n mooie groene tuin
Ontmoet ek daar 'n meisie, sy was so mooi en fyn
Ontmoet ek daar 'n meisie, sy was so mooi en fyn
Hie' komme ding
'n Ding wat spring
Hie' komme ding
Hie' komme ding
Hie' komme ding

Nou Jan is 'n mannetjie, kort en dun
Hy drink sy brandewyn dubbel
Sy was huisvrou en bediende
En nooit het sy gekla
Sy sou doen vir haar kinders
Net wat hulle vra

Sy was net 'n gewoonte
Niemand het haar raak gesien
Oo, ek wil huis toe gaan na Mama toe
Die rivier is vol, my trane rol
'n Bokkie wat vanaand by my wil lê
Sy kan maar lê, ek is 'n loslappie

Oo, ek
jou aan ons Sy heilsverbond gegee

En duidelik
Was die woord wat God gegee het
'n Beloofde nageslag, 'n kind, die een wat jou sou volg en toe hy daar
Juig al wat leef
Juig voor die Heer
Dien God met blydskap, gee Hom eer
Kom nader voor Sy aangesig
En prys Hom met 'n lofgedig

Die Heer is God
Erken
Sal iemand, iewers, êrens, tog 'n kaddisj aan haar opdra
As sy nie meer kan lag nie, of haar oumenshande brei nie
Sy nie meer die Sabbat met haar
my die mag
Deur die bloed van Jesus

Onder my voet sal die vyand
Se kop verbrysel
Sy Woord is die waarheid
Daarom is
Daar gaan twyfel

Deur Hom
Is ek
Sy byt is groter as sy blaf
En liefde trap sy tjank af
Waar hy vas vat laat hy nie los
Trompie jy’s die boss

Soos ‘n Springbok gaan hy mal
Vlieg deur
geruik na nuwe bloed
En gebreek

Veertig dae en veertig nagte
Soek ons die mystic boer
Maar soos die swart perde van middernag-gedagtes
Bly hy op sy hoede
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei, haham
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei, haham
Die padda wou gaan opsit met sy nooi
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei, haham
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei, haham
Die padda wou gaan opsit met sy nooi
In die hemel is die Heer
En Sy glans is soos kristal
Hy's die Heilige van God
En Hy heers oor die heelal

Daar is mag in Sy Woord
Soos die waters

Discuss these SY Lyrics with the community:

0 Comments

    We need you!

    Help build the largest human-edited lyrics collection on the web!

    Search for song lyrics by

    Genres »

    Styles »

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    “I want it all, I want it all, I want it all and I want it now.”
    A Foreigner
    B Aerosmith
    C The Cars
    D Queen

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!