Mamma Ry (Featuring Nell Hauptfleisch)
Marthie Nel Hauptfleisch
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Mamma Ry V1: Daar’s ‘n by, En Mamma ry Wat sal die kinders in die kar maak? Hulle bly tjoepstil Want as jy raas en gil Wie weet waar kom die kar dan te lande? Wie weet waar kom die kar dan te lande? En ek kliek lekker in Voordat ons die rit begin Want dan weet ek ek is veilig Ja, ek kliek lekker in Voordat ons die rit begin Want dan weet ek ek is veilig. Koor: Ek is lief vir my Mamma Ek is lief vir my Pappa Ek is lief vir al die mense wat saamry in die kar. Kliek my in, kliek my in, kliek my in Wys my jy is lief vir my! Kliek my in, kliek my in, kliek my in Maak my veiligheidgordel vas, vas, vas! Maak my liefdesgordel vas. V2: Irriteer Ja boetie maak my seer Wat sal die kinders in die kar maak? Hulle bly tjoepstil Want as jy raas en gil Wie weet waar kom die kar dan te lande? Wie weet waar kom die kar dan te lande? En ek kliek lekker in Voordat ons die rit begin Want dan weet ek ek is veilig Ja, ek kliek lekker in Voordat ons die rit begin Want dan weet ek ek is veilig. Koor: Ek is lief vir my Mamma Ek is lief vir my Pappa Ek is lief vir al die mense wat saamry. Kliek my, kliek my, kliek my in Wys my jy is lief vir my Kliek my, kliek my, kliek my in Maak my veiligheidgordel vas, vas, vas! Maak my liefdesgordel vas.
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Written by: MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH
Lyrics © Songtrust Ave
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Mamma Ry (Featuring Nell Hauptfleisch) Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 5 Jun 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/8916591/Marthie+Nel+Hauptfleisch/Mamma+Ry+%28Featuring+Nell+Hauptfleisch%29>.
Discuss the Mamma Ry (Featuring Nell Hauptfleisch) Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In