Daar Le 'n Oop Pad Voor
Marthie Nel Hauptfleisch
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Daar lê 'n oop pad voor Koor: Klim op, klim op, klim op klim op klim op Klim op, klim op, klim op wil jy saamry? Klim op, klim op, klim op, klim op, klim op Klim op, klim op, klim op, • Daar lê ‘n oop pad voor Ek wil daai bultjie oor O, Daar’s nog petrol in die tenk Trap daardie lepel lat hy lê Ja ons kan ry, ry, ry, ry, ry Koor: Klim op, klim op, klim op klim op klim op Klim op, klim op, klim op wil jy saamry? Klim op, klim op, klim op, klim op, klim op Klim op, klim op, klim op, wil jy saamry? • Ry agter daai wit streep aan Rev‘ie enjin, maak ‘n stof-orkaan Die wind wat deur my hare fluit Ja, ons ry paal vir paal verby Ja ons kan ry, ry, ry, ry, ry Koor: Klim op, klim op, klim op klim op klim op Klim op, klim op, klim op wil jy saamry? Klim op, klim op, klim op, klim op, klim op Klim op, klim op, klim op, wil jy saamry?
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Written by: MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH
Lyrics © Songtrust Ave
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Daar Le 'n Oop Pad Voor Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 2 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/8916345/Marthie+Nel+Hauptfleisch/Daar+Le+%27n+Oop+Pad+Voor>.
Discuss the Daar Le 'n Oop Pad Voor Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In